Boesmansgif

Die boesmansgif (Acokanthera oppositifolia) is 'n klein boompie of struik wat endemies aan Suid-Afrika is en in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en die Wes-Kaap voorkom.

Die spesie is ook inheems in Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Boesmansgif
Boesmansgif
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. oppositifolia
Binomiale naam
Acokanthera oppositifolia
(Lam.) Codd, (1961)
Sinonieme
  • Acokanthera lamarckii G.Don
  • Acokanthera longiflora Stapf
  • Acokanthera rhodesica Merxm.
  • Acokanthera venenata (Burm.f.) G.Don
  • Carissa acokanthera Pichon
  • Carissa longiflora (Stapf) G.H.M.Lawr.
  • Carissa oppositifolia (Lam.) Pichon
  • Cestrum fasciculare Otto ex Dunal
  • Cestrum oppositifolium Lam.
  • Cestrum venatorium E.Mey. ex Sond.
  • Cestrum venenatum Burm.f.
  • Cestrum venenatum Thunb.
  • Pleiocarpa hockii De Wild.
  • Toxicophlaea cestroides A.DC.
  • Toxicophlaea thunbergii Harv.
  • Garcinia sciura Spirlet

In Engels staan die boom bekend as Bushman's poison.

Alle dele van die boom is giftig. Die bas en wortels is voorheen as pylgif gebruik.

Voorkoms

Die blare is dik, enkelvoudig en teenoorstaande. Die vrugte word enkel gedra, is 10 mm lank en word perserig-swart wanneer hulle ryp is.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VlinderParkinson se siekteAardeVoortrekkersLys van Kaapstad se voorstedeVormVolhoubaarheidResensieKeramiekVaginaOogBewaringstatusChristendomAfrikaanse taalleerPlantOranjerivierTermietDriedimensioneelSirkusNaaldekokerJo BlackJohannesburgGeskiedenis van erotiese afbeeldingsStellenboschVerenigde KoninkrykSamestellende afleidingEienaamNoordwesBrasiliëNag van die lang messeWetenskaplike metodeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAborsieWolfTegnologieNarsistiese persoonlikheidsteuringHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSoogdierAborsie in Suid-AfrikaPenisLetterlike en figuurlike taalgebruikDieregeluideEugenetikaTaalGesonde dieetKunsHolocaustKoos du PlessisGoudkus (streek)Toekoms van die AardeOmgewingsbeheerKarlien van JaarsveldSpringbokkeOrgasmeWeskusLyfstraf in skoleDie ontstaan van die dramaSamestellingGroot TrekDarwinismePerdCleopatra VIIKultuurChristiane JaccottetAbstraksie (rekenaarwetenskap)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaOntdekking van goud in Suid-AfrikaNierversakingPinksterAnrich HerbstEmosieKlein-KarooEufemismeTrigeminale neuralgieWikiquoteMantisTweede Nuwe Jaar🡆 More