Boerjaties

Boerjaties (буряад хэлэн, boerjaad chelen) is ’n Mongoolse variëteit wat gewoonlik as ’n taal geklassifiseer word.

Die Russiese vorm daarvan word deur die Boerjate gepraat aan Rusland se noordelike grens met Mongolië, weerskante die Baikalmeer. Daar is ook kleiner Boerjatiessprekende gemeenskappe in Mongolië (Mongoolse Boerjaties) en die Volksrepubliek China (Chinese Boerjaties).

Boerjaties
буряад хэлэн
boerjaad chelen
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Mongolië Mongolië
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 
Gebied: Kaukasus
Totale sprekers: 329 100
Taalfamilie: Altaïes (omstrede)
 Mongools
  Sentraal-Mongools
   Boerjaties 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet
Mongoolse skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: bua
ISO 639-3: bua 
Verspreiding van Boerjaties
Boerjaties
Boerjatiese koerant uit 1925

Russiese Boerjaties (буряад хэлэн, Boerjaad chelen) is saam met Russies die amptelike taal van die Republiek van Boerjatië. Dit is die enigste van die drie vorms van Basjkiries met ’n geskrewe taal, waarvoor die Cyrilliese alfabet gebruik word.

Die grootste verskille tussen die drie vorms is vanweë leenwoorde uit ander tale en die sosiale konteks waarin hulle gebruik word.

Skryfstelsels

Latynse alfabet (1931–1939)

A a B b C c Ç ç D d E e F f G g
H h I i J j K k L l M m N n O o
Ө ө P p R r S s Ş ş T t U u V v
X x Y y Z z Ƶ ƶ ь

Cyrilliese alfabet

А а Б б В в Г г Д д Е е Ё ё Ж ж
З з И и Й й К к Л л М м Н н О о
Ө ө П п Р р С с Т т У у Ү ү Ф ф
Х х Һ һ Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ Ы ы
Ь ь Э э Ю ю Я я

Verwysings

Bronne

  • Poppe, Nicholas. (1960). Buriat Grammar. Uralic and Altaic-reeks (No. 2). Bloomington: Universiteit van Indiana.

Eksterne skakels

Boerjaties 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Boerjaties

Tags:

Boerjaties SkryfstelselsBoerjaties VerwysingsBoerjaties BronneBoerjaties Eksterne skakelsBoerjatiesBaikalmeerMongoliëMongoolse taleRuslandTaalVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Assimilasie (taalkunde)SprokieKommunikasieStuifmeelKoolstofdioksiedErfenisdag (Suid-Afrika)Geskiedenis van Suid-AfrikaBynierOsoonuitputtingRegering van Suid-AfrikaOrale seksTropiese reënwoudOman AirDramaMusieksimboleLidwoordAksynsbelastingNiersteenGermaanse taleHindoeïsmeSuid-Afrikaanse ReserwebankOpenbare BeskermerNoag se arkEkosisteemekologieKolonialismeGeslagsgelykheidBiodiversiteitOptel en aftrekWinterRinkhalsSolidariteitKappie (skryfteken)Eenvoudige hangbrugStam (taalkunde)SenuweestelselMetafoorBakterieAnale seksGrasveldMenslike seksuele gedragHorlosieGroot DepressieMierPersentasieTradisionele Afrika-godsdiensNuwe Ekonomiese BeleidHidroponikaNierVakbondBotswanaGlobaliseringHeupBoelieryProvinsies van Suid-AfrikaAapJacob RothschildEienaamLys van Islamitiese feeste en herdenkingsUniegebouVryemarkekonomieEnkelvoudige sinLys van nedersettings in Suid-AfrikaOorstromingGrammofoonOmkoperyHeelgetalRob HersovHabitatProteaDiarreeSuid-AmerikaBrongitisTydbestuurSlag van MajubaKewerGeslagsorgaanChirurgieAktuaris🡆 More