Boemerang-Snellervis

Die Boemerang-snellervis (Sufflamen bursa) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese- en Stille oseane en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Boomerang triggerfish.

Boemerang-snellervis
Boemerang-Snellervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Sufflamen
Spesie:
S. bursa
Binomiale naam
Sufflamen bursa
(Bloch & Schneider, 1801)

Identifikasie

Die vis word tot 25 cm lank. Die vis is donkerbruin met 'n wit pens. Daar is twee geel geboë strepe vanaf die pektoralevin se basis tot by die eerste dorsale vin. Die vis kan die strepe se kleur verander na bruin afhangende van sy gemoed.

Hulle leef in tropiese strandmere en aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 3 tot 90m diep is. Die vis is gewoonlik alleenlopers. Hulle vreet alge, slakke en seekastaiings. Die spesie is redelik volop.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Boemerang-Snellervis IdentifikasieBoemerang-Snellervis Sien ookBoemerang-Snellervis BronBoemerang-Snellervis Eksterne skakelBoemerang-Snellervis VerwysingsBoemerang-Snellervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoppeltekenGesonde dieetOos-KaapNagmaalSelfmoordSamespanningWinterToerismeKasteel die Goeie HoopTropiese sikloonSuikersiekteSwartbewussynsbewegingTuisbladPenisMieliestronkSeksMIV/vigs in Suid-AfrikaStrykysterRenosterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Familie (verwantskap)YstervarkOnderhoudKompasMetafoorNuwe TestamentJacques LootsGeslagsgelykheidSkaakGeskiedenis van Suid-AfrikaViëtnamoorlogPesachCarles PuigdemontKolonisasieLangste woordWetenskapSkarlakenkoorsWaarheid-en-versoeningskommissieKongo-krisisTeam Fortress 2Google MapsMenseregtedagKwame NkrumahKommunismeDrakensbergeSinkVaginale kankerOnse VaderMenslike seksuele gedragKasterolieAgtervoegselSuid-AfrikaKatHulpwerkwoordGrondbewerkingHernubare energieRudi ClaaseRenaissancePapierInternetHoofkarakterCorioliskragLyfstraf in skoleLiefdeChris HaniSonkragGroot TrekSelfoonTradisionele Afrika-medisyneMosesGroot vyfLys van Suid-Afrikaanse skrywersOorstromingOssewaArthur GrumiauxSokker🡆 More