Boeing

Boeing (The Boeing Company) is 'n Amerikaanse maatskappy wat vliegtuie en militêre toerusting vir verdediging, lug- en ruimtevaart vervaardig.

Sy passasiersvliegtuie (soos die Boeing 737 en 747) word deur lugdienste oor die hele wêreld gebruik.

The Boeing Company
Boeing

Boeing
Boeing 787 se eerste vlug
Tipe Openbare maatskappy
Gestig 1916
Hoofkantoor Chicago, IllinoisVerenigde State van Amerika
IndustrieLug- en ruimtevaart
ProdukteKommersiële lugrederye
Militêre vliegtuie
Ammunisie
Ruimtestelsels
Rekenaardienste
InkomsteBoeing VS$ 86.623 miljard (2013)
BedryfsinkomsteBoeing VS$ 6.562 miljard (2013)
Netto inkomsteBoeing VS$ 4.585 miljard (2013)
BatesBoeing VS$ 14.997 miljard (2013)
Werknemers161 133 (1 Januarie 2020)
MoedermaatskappyBoeing Commercial Airplanes
Boeing Defense, Space & Security
Slagspreuk"Forever New Frontiers"
Webwerfwww.boeing.com
Boeing
Die Boeing 707, 1964
Boeing
Boeing 737-300
Boeing
Boeing 787-8 Dreamliner

Die maatskappy is in 1916 deur William Edward Boeing in Seattle, Washington gestig. In 1997 het hulle hul belangrikste mededinger, McDonnell Douglas, gekoop. Boeing se hoofkantoor is vanaf 2001 in Chicago, Illinois in die Verenigde State, met sy grootste vervaardigingsfasiliteite naby Seattle.

In 2015 het die maatskappy 'n omset van byna VS$ 100 miljard gehad, waarvan twee derdes vanaf siviele passasiers- en vragvliegtuie afkomstig was. Boeing lewer in hierdie jaar 762 vliegtuie en het teen die einde van die boekjaar kontrakte gehad om 'n verdere 5 800 vliegtuie te lewer. In 2020 het die maatskappy 161 133 werkers in diens gehad. As gevolg van 'n dalende vraag na passasierstralers, wat herstrukturering nodig maak, het Boeing in Mei aangekondig dat sowat tien persent van die werksgeleenthede verlore sal gaan.

Lys van Boeing se passasiersvliegtuie

Onttrekte vliegtuie

In gebruik

Toekomstige vliegtuie

  • Boeing Yellowstone Project (Boeing Y1, Y2 en Y3)

Militêre vliegtuie

Onbemande vliegtuie

Verwysings

Tags:

Boeing Lys van se passasiersvliegtuieBoeing Onttrekte vliegtuieBoeing Militêre vliegtuieBoeing Onbemande vliegtuieBoeing VerwysingsBoeingBoeing 737LugrederyRuimtevaartVerenigde State van AmerikaVliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse randOlimpiese godeBipolêre gemoedsteuringWortelSeksuele penetrasieWikimedia-stigtingIdioomKankerGetalNazi-DuitslandRussiesLongVratLiesbreukTonnels van Củ ChiSigaretSusan CoetzerBybelMuishondKolonoskopieMiddeloorontstekingWikimaniaTropiese huisgeitjieLuiperdKasterolieSwedeKunsmatige intelligensieHomoniemSlag van Cuito CuanavaleDepressie (gemoedstoestand)Martin BesterLys van kinderspeletjiesJapanGewone luislangGoeie VrydagRolprentVlag van LibanonPuberteitKoue OorlogLongontstekingApostoliese GeloofsendingProvinsies van Suid-AfrikaSkoonma-se-tongJudaïsmeMenslike skeletMaagsweerKlimaatMoslemBrongitisOoiPublieke domeinMenslike penisgrootteVermaakAnilingusWes-KaapEkonomie van Suid-AfrikaDuitse maselsVerkoueBiljoenOntbinding van die SowjetunieEuropese Suidelike SterrewagRacheltjie de BeerMusiekGrysstof21 v.C.ProstaatkankerWikiSuid-AfrikaErfenisKadmium🡆 More