Boeginees: Bukan aku yang kena bayar

Boeginees (Basa Ugi, ᨅᨔ ᨕᨘᨁᨗ; letterlik: taal van Boegi/Oegi) is 'n Maleis-Polinesiese taal wat in Suidoos-Asië op die eiland Sulawesi van Indonesië gepraat word.

Die taal word tans deur sowat 5,5 miljoen mense gepraat, hoofsaaklik Boeginese, en word met die Latynse alfabet of die Lontara-skrif geskryf.

Boeginees
Basa Ugi, ᨅᨔ ᨕᨘᨁᨗ
Gepraat in: Vlag van Indonesië Indonesië 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 5,5 miljoen
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Kern-Maleis-Polinesies
   Suid-Sulawesi
    Boeginees 
Skrifstelsel: Latynse alfabet (algemeen)
Lontara-skrif (opsioneel)
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: bug
ISO 639-3: bug 
Verspreiding van Boeginees
Boeginees: Bukan aku yang kena bayar
Die woord "Basa Ugi" in Lontara-skrif

Boeginees was eens saam met Javaans en Maleis een van die tale van die Kaapse Maleiers in Suid-Afrika, toe hulle na die stigting van Kaapstad deur die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie van Nederlands-Indië na die Nederlandse Kaapkolonie gebring is, maar dit is eers deur Nederlands vervang en het later tot Afrikaans ontwikkel.

Verwysings

Boeginees: Bukan aku yang kena bayar 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Boeginees

Tags:

IndonesiëLatynse alfabetMaleis-Polinesiese taleSuidoos-AsiëSulawesi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreingewasVoëlBrittany Ashton HolmesNederlandsGeneeskundeVoedselkettingBreedtegraadRepubliekPaarl GimnasiumGebitPampoentjiesAanhalingstekensKulturele diversiteitGreen PornoHerfsTrekklavierStam (taalkunde)EnsiklopedieGroepsgebiedewetGipsSkuinsstreepDiffusieBoeddhismeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaRymEkonomiese sektorVan Breda-moordeDemokratiese AlliansieGenitale vratKaartIndiëTekstielWladimir PoetinPalm Springs Internasionale LughaweMenseregtePseudowetenskapTweede VryheidsoorlogPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBlourokkeSkaapVerantwoordelikheidKunselementeHutsmerkArabiesByvoeglike naamwoordMangelontstekingLengtegraadHomoniemAlkoholismeSimfonie-orkesSilwerAffrikaatDiepaartromboseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024OraniaKarakteriseringAfkortingEnkelvoudNatuurlike getalOrale seksMIV/vigs in Suid-AfrikaTepelJohannes MeintjesBeesKunsmatige intelligensieVier temperamenteKlinkerNierAssonansieJakobHeuningbyBedreigde spesieAfvalbestuurKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSlaginstrument🡆 More