Bobby Locke

Arthur D'Arcy Locke, bekend as Bobby (20 November 1917 – 9 Maart 1987) was 'n Suid-Afrikaanse gholfkampioen.

Hy is in Germiston gebore. Hy begin gholf speel op vroeë ouderdom en in 1935 wen hy, as 'n 18-jarige, die Natalse, Transvaalse, die Suid-Afrikaanse Ope en die Suid-Afrikaanse Amateurskampioenskapstoernooi. Hy volg dit die volgende jaar op met die Natalse Ope en die Britse Amateur-Ope. Van 1938 af wen hy die Suid-Afrikaanse Beroepstoernooi 17 keer. Hy het ook onder andere die Kanadese, Franse, Egiptiese, Duitse, Ierse, Switserse, Hollandse, Meksikaanse, Australiese, Nieu-Seelandse en ander kampioenskappe gewen. Hy wen die Britse Ope vier keer, in 1949, 1950, 1952 en 1957. Hy was op daardie stadium slegs die derde speler naas Walter Hagen en Peter Thomson wat dit kon regkry. Hy laat internasionale gholf vaar na 'n ernstige motorongeluk.

Bobby Locke
Persoonlike inligting
Volle naamArthur D'Arcy Locke
BynaamBobby
Old Baggy Pants
Old Muffin Face
Gebore(1917-11-20)20 November 1917
Germiston, Suid-Afrika
Sterf9 Maart 1987 (op 69)
Johannesburg, Suid-Afrika
NasionaliteitSuid-Afrikaner
EggennootMary Fenton (get. 1958–87)
KindersCaroline
Loopbaan
Professioneel geword1938
Vorige toernooiePGA Tour
Professionele oorwinnings74
Aantal oorwinnings volgens toernooi
PGA-toernooi15
Sonskyn-toernooi30 (3de beste van alle tye)
Ander29
Beste uitslae in groot kampioenskappe
(wenne: 4)
MeesterstoernooiT10: 1948
PGA-kampioenskapT33: 1947
V.S.-ope3de/T3: 1947, 1951
Britse OpeWen: 1949, 1950, 1952 en 1957
Britse amateurkampioenskapT33: 1937
Prestasies en toekennings
World Golf Hall of Fame1977 (member page)
Harry Vardon-trofee1946, 1950, 1954
Bobby Locke
Bobby Locke in aksie tydens 'n toernooi in Rome.

Bron

Verwysings

Tags:

1917198720 November9 MaartBritse OpeGermistonGholf

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale VrouedagRoofvoëlHomofoonMetaalMiteVrystaatMangelontstekingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVryheidsdagKunsEkonomiese geskiedenis van Suid-Afrika3D-rolprentClanwilliam-sandvisGamelanSwartbewussynsbewegingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAfrikaansSkildklierSpelerposisies in rugbyGrondwet van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteHartversakingAppelRob HersovHemelBesemSeksueel oordraagbare infeksieStedelike hitte-eilandWoordeboek van die Afrikaanse TaalBewussynPornhubKimberleyAboriginesStikstofWortelSpringbokYouTubeLionel PetersonStereotipeMandalaKindermishandelingDokterGroot GatEskomRenaissanceMcDonald'sKaliumLys van Nederlandse skildersLys van visseFiela se kindAlkoholismeIronieSpreeuKameelperdSkuinsstreepKankerPersentasieProvinsies van Suid-Afrika22 AprilRacheltjie de BeerParkinson se siekteTuberkuloseSinkVersoeningsdagMynbedryf van Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakPriemgetalIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieTaalfossielBrendan PeyperAarverkalkingHokkieKompasGeslagsgelykheidSokkerDigvormTegnologieDiatomiese molekuulAkroniem🡆 More