Bob Borowsky

Bob Borowsky (1929-) is ’n Suid-Afrikaanse bariton en apteker.

Hy het in altesaam 650 opera-, operette- en oratoriumuitvoerings in Suid-Afrika opgetree. Hy het hom veral in operas van Puccini, Verdi en Donizetti vir die eertydse Truk in Pretoria onderskei. Borowsky het talle ligtemusiekkonserte met die sopraan Doris Brasch (1929–2012) aangebied en groot kommersiële sukses daarmee behaal. Hy het ook saam met Leonore Veenemans (1935–1973) opgetree.

Bob Borowsky
Gebore1929
Beroep(e)Apteker, sanger
InstrumenteStem
AssosiasiesDoris Brasch
Leonore Veenemans

Ná matrikulasie doen hy aansoek om by die Johannesburgse Filharmoniese Vereniging aan te sluit. Hy sing in 1948 en 1949 in die koor terwyl hy deeltyds aptekerswese studeer. Aan die einde van 1951, nadat hy as 'n apteker gekwalifiseer het, begin hy met sanglesse by Bruce Anderson (1905–1979). Hy besoek Rome vir twee en 'n half jaar en keer in September 1956 na Suid-Afrika terug.

In 1990 emigreer hy na Australië, waar hy tot 2009 nog professioneel gesing het.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AptekerDoris BraschLeonore VeenemansOperaPretoriaPucciniSuid-AfrikaTrukVerdi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Loftus MaraisVerstedelikingFraktuurLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsArmoedeverligtingVoegwoordInligtingSeksuele stimulasieKappie (skryfteken)FrankrykDikdermHoofletterAnneli van RooyenBTWMonopolieWeer (meteorologie)VloeistofDooie SeeVars waterWiskundeAustraliëMotreënTermietOmgewingskwessies in Suider-AfrikaRob HersovGeskiedenis (vakgebied)Klem-in-die-kaakBrongitisGeweldHerfsPersentasieKarooKaaps-Hollandse stylKoos BekkerBoereKwaZulu-NatalIranse aanval op Israel in 2024Mahatma GandhiKatStruktuur van die AardeNasiebouHomoniemMobutu Sese SekoDeelteken en umlautKaapstadse waterkrisis 2015-2018VerdampingBynierGeografie van Suid-AfrikaDeon MeyerLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWaterstofGroot vyfInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKrieketMuskeljaatkatVerantwoordelikheidLimpopo (rivier)Kunsmatige algemene intelligensiePaarl GimnasiumNarsismeJo BlackOm-te-infinitiefkonstruksieVier temperamenteVolhoubare ontwikkelingEkostelselSlawernyAssonansieEsias BoschIslamBrugEienaamRobbeneilandVakbondRonelda KamferSebraOos-KaapSomerOnderhandelinge om apartheid te beëindig🡆 More