Bo-Egipte

Bo-Egipte (Arabies: صعيد مصر, Saʿīd Miṣr) is ’n strook land weerskante van die Nylvallei wat noordwaarts strek van Nubië tot by Benede-Egipte.

Bo-Egipte
'n Kaart van Antieke Egipte.

Geskiedenis

In Antieke Egipte was Bo-Egipte bekend as Ta Shemaoe, "Land van die Biesies". Dit was verdeel in 22 nomosse (distrikte). Die eerste nomos was min of meer waar die hedendaagse Aswan lê, en die 22ste nomos was naby die hedendaahse Atfih. net suid van Kaïro.

Die politieke en godsdienstige hoofstad van Bo-Egipte was Nechen (Grieks: Hierakonpolis), waarvan die bekermgodin Nechbet was.

Die administratiewe hoofsentrum tydens die grootste deel van die tyd van die farao's was Thebe. Die simbole van Bo-Egipte was die wit hedjet-kroon, die lotus en die waterbiesie.

Sien ook

Verwysings

Bronne

  • (en) David, Ann Rosalie (1975) The Egyptian Kingdoms Elsevier Phaidon, Londen, OCLC 2122106
  • (de) Ermann, Johann Peter Adolf en Grapow, Hermann (1982) Wörterbuch der Ägyptischen Sprache Akademie, Berlyn, ISBN 3-05-002263-9

Eksterne skakels

Tags:

Bo-Egipte GeskiedenisBo-Egipte Sien ookBo-Egipte VerwysingsBo-Egipte Eksterne skakelsBo-EgipteArabiesBenede-EgipteNubiëNyl

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse skrywersSwartbewussynsbewegingMassaUitwerking van klimaatsveranderingSebraKlereMynbedryf van Suid-AfrikaUniegebouTransatlantiese slawehandelDigvormPenisSonkragVarkgriepLeeuTsoenamiBorsAkwariumLeestekenSelfoonOrgasmeArmoedeverligtingWet op Bantoe-onderwysVerkoueHeks van HexrivierAkuutPrimêre sektor van die ekonomieMiddelmisbruikAnilingusVoorsetselBloukraanvoëlOseaanWikimedia-stigtingBiologieProstaatkankerEtniese groepLiefdeLimpopo (rivier)KolitisGeskiedenis van Suid-AfrikaAfrikaanse WikipediaJanie du PlessisSitrusBreingewasNeonTropiese sikloonBywoordGeskiedenis van erotiese afbeeldingsBokmakierieDikdermEienaamAardeLys van Kaapstad se voorstedeC. Louis LeipoldtMaagCalviniaRivierKindermishandelingTatoeëermerkVryheid van spraakGreen PornoLenteElandréSoweto-opstandFanie ViljoenEmfiseemInfeksieSeksueel oordraagbare infeksieAfvalbestuurHartaanvalBeeldspraakToutrekDarwinismeJuan Antonio VillacañasVoeding🡆 More