Komedie

Komedie of blyspel het 'n klassieke betekenis (soos gebruik in komiese teater) en 'n gewilde betekenis (die gebruik van humor met die bedoeling om mense te laat lag).

In die verhoogwêreld lê die oorsprong in antieke Griekeland, waar 'n komedie die konflik tussen 'n jong held en 'n ouer gesagsfiguur uitgebeeld het. 'n Tragedie, in kontras, was 'n genre wat gekarakteriseer word deur die vernedering van 'n hoofkarakter wat hoë aansien geniet.

Komedie
Maskers vir komedie en tragedie.

Die meer gewilde betekenis van komedie is aansienlik moeilik om te beskryf. Humor is subjektief, wat vir een persoon snaaks of lagwekkend is kan vir 'n ander persoon beledigend of aanstootlik wees (of selfs nie aanstootlik genoeg nie). Dus word humor volgens elke persoon se eie smaak beoordeel. Sommige mense geniet nadenkende komedie soos ironie of swartkomedie, terwyl ander weer skurwe, onder-die-belt humor verkies.

Tags:

Antieke GriekelandKontrasLagTeaterTragedie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Galileo GalileiRenaissanceBesoedelingMuskietChristiaan BarnardE-posHolocaustAluminiumKinkhoesMonopolieGeskiedenis van AfrikaansNiersteenCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWikipediaMenseregtedagJacques LootsPussy RiotLeestekenVryheidsdagKatoenHoofpynAfro-AmerikanersInflasieAgtergrond (narratief)PersentasieErfenisLys van kinderspeletjiesKoolhidraatDermpoliepAfkortingMartin Luther King jr.AandagstreepWiskundige terminologieKunsmatige intelligensieReg tot ‘n gesonde omgewingApartheidLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAsemhalingSpringbokSkerpioenEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLys van Griekse mitologiese figureAardedagKangaroeToekoms van die AardeBywoordDieregeluideHemelvaartsdagSiya KolisiVerdampingNG gemeente JansenvilleKaapstadSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVolhoubare ontwikkelingKlimaatsverandering in AfrikaHemelBesemEnkelvoudige sinVrystaatSpinnekopEtniese groepPinksterGeelsugDeelwoordJohannesburgInsekCleopatra VIIMeningsverskil oor aardverwarmingHoofstadProstaatkankerGetalIdioomTransatlantiese slawehandelBloemfonteinBreinDepressie (gemoedstoestand)LSkildklierBloedsomloopstelsel🡆 More