Blydesuikerbos: Protea spesie

Die Blydesuikerbos (Protea laetans) is 'n blomdraende boom wat aan die bekende Protea genus behoort.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom op die eskarp van die Blyderivierspoort voor. Die boom is slank, word 5 m hoog en blom van Maart tot September met die hoogtepunt van April tot Mei. Die boom is seldsaam, daar is net een populasie.

Blydesuikerbos
Blydesuikerbos: Galery, Sien ook, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. laetans
Binomiale naam
Protea laetans
L.E.Davidson, 1975
Sinonieme
  • Protea gaguedi subsp. laetans (L.E Davidson) Beard

Die boom spruit weer uit na 'n brand. Die saad word 9 - 12 maande nadat dit geblom het vrygelaat en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in kwartsietgrond op hoogtes van 1 000 - 1 400 m.

Die boom se FSA-nommer is 90.4. In Engels staan dit as die Blyde sugarbush bekend.

Galery

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Blydesuikerbos GaleryBlydesuikerbos Sien ookBlydesuikerbos BronneBlydesuikerbos VerwysingsBlydesuikerbos Eksterne skakelsBlydesuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse WikipediaStilleweSamestellingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySkerpioenOrthopteraNarsismePlae van EgipteOu Apostoliese KerkAarverkalkingByvoeglike naamwoordKlem-in-die-kaakReënvalbepalingLys van visseBesoedelingGoudEmo AdamsStam (taalkunde)AfrikanersMagneetVolstruisConsolidated B-24 LiberatorMahatma GandhiC. Louis LeipoldtBywoordKlinkerSlag van Cuito CuanavaleMandalaSoweto-opstandAfro-AmerikanersKarooBelastingSekondêre sektor van die ekonomieOnse VaderGenitale vratElon MuskDemokratiese Republiek die KongoLys van Suid-Afrikaanse skrywersKongo-krisisSlaginstrumentTuberkuloseMetafoorEkotoerismeHartversakingMangelontstekingMaroela MediaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSeksismeGautengKoringOlimpiese Somerspele 2024PenisTransatlantiese slawehandelAalwynSkaakHomoniemAardedagWaterkringloopJeugdagJo BlackVerlede tydHarry PotterFamilie (verwantskap)Chemiese elementLongontstekingChristendomBorsTienerKultuurUnited Democratic FrontStaalDriedimensioneelChloorIntensiewe vormPesach🡆 More