Blyderivierbroodboom: Plantspesie

Die Blyderivierbroodboom (Encephalartos cupidus) is 'n spesie van die genus Encephalartos.

Die boom is endemies aan Mpumalanga en Limpopo en kom op die Drakensbergeskarp tussen die Blyde- en Steelpoortriviere voor. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare. Die plant is in 1971 deur Robert Allen Dyer beskryf. Dit is droogtebestand en verkies vol sonlig.

Blyderivierbroodboom
Blyderivierbroodboom: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. cupidus
Binomiale naam
Encephalartos cupidus
R.A. Dyer, (1971)

Die boom se FSA-nommer is 14.13. In Engels staan die boom as die Blyde River cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van AfrikaansGeskiedenis van erotiese afbeeldingsDonkieVoorsetselAborsieSebraSosiale ordeBeaufortskaalJo BlackDiatomiese molekuulCheslin KolbeGesondheidArmoedeChristendomSirkelJode in Suid-AfrikaKoppeltekenHamburgerReg tot ‘n gesonde omgewingNieuwoudtvilleSelfmoordNasionale VrouedagWiki CommonsKlinkerEkologieJohannes MeintjesEreksieTekstielDeelteken en umlautJan-Willem BreureNoordwesRumatoïede artritisFaf de KlerkKolonoskopieNedersettingTylaBeesvleisGregoriaanse kalenderBelgiëWaterstofBloemfonteinAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidTelefoonGamelanLieweheersbesieKolorektale kankerGeografie van Suid-AfrikaLys van visseMonopolieBevolkingsafnameJanie du PlessisVlekvrye staalAntjie SomersDemografie van Suid-AfrikaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MasturbasieVierkantswortelSkaakKnopiespinnekopKongo-krisisIngrid JonkerSonkragWikiquoteThabo MbekiInligtingVrouAtoomTegnologieNierversakingDokterWoordsoortManie LibbokBrongitisGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaRugby🡆 More