Blouvin-Koningvis

Die blouvin-koningvis (Caranx melampygus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank in Suid-Afrika.

In Engels staan die vis bekend as die Bluefin kingfish of Bluefin trevally.

Blouvin-koningvis
Blouvin-Koningvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Caranx
Spesie:
C. melampygus
Binomiale naam
Caranx melampygus
Cuvier, 1833
Blouvin-Koningvis
Geskatte verspreiding
Sinonieme
  • Carangichthys melampygus
    (Cuvier, 1833)
  • Carangus melampygus
    (Cuvier, 1833)
  • Caranx bixanthopterus
    Rüppell, 1836
  • Caranx stellatus
    Eydoux & Souleyet, 1850
  • Caranx janthinospilos
    Bleeker, 1856
  • Caranx valenciennei
    Castelnau, 1873
  • Carangus quoyi
    Bleeker, 1878
  • Caranx moresbyensis
    Macleay, 1882
  • Caranx medusicola
    Jordan & Starks, 1895

Voorkoms

Die volwasse vis se kop en boonste gedeelte van die lyf is groenerig geel met blou vlekke en kolletjies op. Die bekken-, anale en dorsale vinne is blou. Die onvolwasse visse se bekken- en anale vinne is bleekwit tot dofwit en die pektorale vinne is geel. Die vis word tot 1,2 m lank en 4 kg swaar.

Habitat

Die vis verkies rotsriwwe van 10 – 30 m water diep om in te leef en vreet hoofsaaklik vis op die riwwe gedurende die dag. Die wyfies skiet kuit gedurende die somer. Dit is 'n gesogte eetvis.

Sien ook

Bron

Tags:

Blouvin-Koningvis VoorkomsBlouvin-Koningvis HabitatBlouvin-Koningvis Sien ookBlouvin-Koningvis BronBlouvin-Koningvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondbesoedelingMotorvoertuigRonelda KamferSeksuele penetrasieBevolkingSamestellende afleidingAsemhalingWortelInsekOutismeBlourokkeFeminismeFabelBlaarWoestynLidwoordOmtrek, oppervlakte en volumeVarkgriepKankerSkaapAnrich HerbstAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidOrthopteraSkildklierSeksualiteitInentingHindoeïsmeVulvaEkologieGreen PornoDomineeWoordeboekKleurWeerfrontFinansiële staatPerdJagluiperdArabies-Israeliese konflikDonkieJohannesburgLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Onse VaderGeskiedenis van die BoererepubliekeUnie van Suid-AfrikaMassaArmoedeverligtingKalenderNarsistiese persoonlikheidsteuringPerdebyeAngina pectoris7de LaanRefentse MorakeMane van GalileiMonumentCheslin KolbeMorfologie (taalkunde)BosluisbytkoorsBynierBelastingDepressie (gemoedstoestand)RelatiwiteitsteorieMielieBipolêre gemoedsteuringMonopolieWerkloosheidSeksuele opwekkingHemelvaartsdagEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaEmosieHartaanvalBTWBeleggingLiewe HeksieSiya KolisiErosieMenstruasieEk is 'n Afrikaan (toespraak)🡆 More