Blouswael

Die blouswael (Hirundo atrocaerulea) is 'n klein trekvoël en 'n kwesbare spesie.

Hy besoek Suider-Afrika in die somer.

Blouswael
Blouswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Hirundo
Spesie:
H. atrocaerulea
Binomiale naam
Hirundo atrocaerulea
Sundevall, 1850

Die blouswael broei in westelike eSwatini, Suid-Afrika, Zimbabwe, Malawi en dele van Zambië, Tanzanië en die DRK. Hulle trek na Uganda en Kenia. Graslande en vleilande is hul tuiste en die verlies van hierdie habitatte is hul groot bedreiging.

Die voël word 18 – 25 cm groot en het baie lang stertvere. Dit lyk dikwels swart van kleur, maar in die sonlig is die metaalblou kleur sigbaar.

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Hirundo atrocaerulea
  • Engelse naam: Blue Swallow

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Impakte van toerismeOrgasmeMaselsRosa ParksWolfChristendomSebraVaginale kankerVerkragtingRumatiekKaaps-Hollandse stylAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNicole StraussApartheidVryheidsmanifesHondNatuurKorrupsieKlein-KarooVerenigde State van AmerikaLys van elemente volgens simboolMondAnti-inflammatoriese middelOnderwysMeervoudGasKindersiektesWolkErfenisdag (Suid-Afrika)Suid-Afrikaanse randResensieGeelsugTelwoordWaterbesparing in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SeksualiteitNag van die lang messeVrymesselarySelfvertroueWeer (meteorologie)Kappie (skryfteken)PampoentjiesDrakensbergeLangste woordKartografieDesimale breukeKnieRookgewoonteVolstruisSpreeuMosambiekkanaalEmfiseemLys van kleureSatellietHamburgerAardeKatoenGeloftedagAssonansieWatersuiweringGalblaasPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGroot GatTydsonePubiese hareGordelroosAfleiding (taalkunde)StilleweBynierHokkieWaterFotosinteseSkaakSomerMenslike seksuele gedrag🡆 More