Blouspikkel-Chromis

Die Blouspikkel-chromis (Chromis dasygenys) is 'n vis wat endemies is aan Suider-Afrika en kom voor van Inhaca tot by Park Rynie.

In Engels staan die vis bekend as die Bluespotted chromis.

Blouspikkel-chromis
Blouspikkel-Chromis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chromis

Spesie:
C. dasygenys
Binomiale naam
Chromis dasygenys
(Fowler, 1935)
Sinonieme
  • Pomacentrus sindensis (non Day, 1873)

Voorkoms

Die vis se kleur kan baie verskil, die mees algemene kleur is dat die kop en lyf blougrys en geel aan die bokant is en dat elke skub aan die sye en agterkant 'n blou kol op het. Daar is soms 'n donkerblou kol agter die kop bokant die pektorale vin se basis en 'n wit kol is ook te sien aan die bokant van die stertvin se basis.

Habitat

Die vis kom voor in vlak riwwe, grasbeddings en by rotsstrande in water wat 25 m diep is. Hulle word ook dikwels by die monding van die Durbanse hawe gesien.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Blouspikkel-Chromis VoorkomsBlouspikkel-Chromis HabitatBlouspikkel-Chromis Sien ookBlouspikkel-Chromis BronBlouspikkel-Chromis VerwysingsBlouspikkel-Chromis Eksterne skakelBlouspikkel-Chromis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoontjieJagluiperdVaginale kankerJacques LootsCovid-19-pandemieBeesFilistyneJakkalsKorrupsieHeupFiksieSuurstofWolkWikiquoteJeuksiekteVarkgriepFiela se kind (rolprent)WoordAlkoholismeAfrikaanse woordelys en spelreëlsPankreasAngina pectorisSlawernyMotorvoertuigAnale seksInvloed van vigs op die ekonomieMiljardGezina, PretoriaByvoeglike naamwoordGroot GatSatellietHulpwerkwoordKnieWatersuiweringDemokratiese Republiek die KongoDie Laaste Avondmaal (Leonardo)AfrikanerweerstandsbewegingRamsar-vleilande in Suid-AfrikaBynierLetterkundeLeeuWesterse filosofieErosietipesKaapstadse waterkrisis 2015-2018TydFabelVoornaamwoordPoësieHartaanvalSonSosiale mediaSeevlakstygingZack du PlessisHigiëneEngelandAustraliëMenslike skeletNamakwalandRobbeneilandProteïenKappie (skryfteken)HorlosieLeestekenWetenskapPlae van EgiptePseudowetenskapKaapse VlakteDrakensbergeVerstedelikingKrieketAarde se atmosfeerNierversakingSydneySwawel🡆 More