Blouramkoppapegaaivis: Visspesie

Die blouramkoppapegaaivis (Chlorurus cyanescens) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, Madagaskar, Mauritius en aan die ooskus van Afrika vanaf Zanzibar tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Blue humphead parrotfish.

Blouramkoppapegaaivis
Blouramkoppapegaaivis: Voorkoms, Habitat, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
(Rafinesque, 1810)
Genus:
Chlorurus

(Swainson, 1839)
Spesie:
C. cyanescens
Binomiale naam
Chlorurus cyanescens
(Valenciennes, 1840)
Sinonieme
  • Pseudoscarus chloromelas (Günther, 1867)
  • Scarus cyanascens (Valenciennes, 1840)
  • Scarus cyanescens (Valenciennes, 1840)
  • Xanothon chloromelas (Günther, 1867)

Voorkoms

Die vis se kop en voorkant van die lyf is blou en die res van die lyf is gelerig groen. Die vis word tot 50 cm lank.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe wat 10–30 m diep is en is alleenlopend.

Sien ook

Blouramkoppapegaaivis: Voorkoms, Habitat, Sien ook 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Chlorurus cyanescens

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Blouramkoppapegaaivis VoorkomsBlouramkoppapegaaivis HabitatBlouramkoppapegaaivis Sien ookBlouramkoppapegaaivis BronBlouramkoppapegaaivis VerwysingsBlouramkoppapegaaivis Eksterne skakelBlouramkoppapegaaivis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VryheidsdagKoolstofdioksiedWiskundige terminologiePaasfeesVerenigde KoninkrykPeach van PletzenAktuarisMenstruasieBukkakeLatynLiewe HeksieOorlogMuishondMaatskappyJan BloukaasAngssteuringPriemgetalLewerSoogdierBosluisbytkoorsSan FranciscoSeksposisieTandbederfPlastiekOorstromingMaagsweerByvoeglike naamwoordAfrikaanse Protestantse KerkWaarnemingPoësieKlein vyf diereHartseerEkosisteemekologieProstaatklierVingerseksBaardskeerder-spinnekopMahatma GandhiJeuksiekteEmma RenziAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWoordeboekWes-KaapHomofoonGewone janfrederikVoortrekkermonumentDaggaWater (molekuul)MieliestronkSeptimius FundBuffelLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVryheidsmanifesRodiumIslamMaselsPuberteitGeskiedenis van Suid-AfrikaEwenaarAbrahamEnsiklopedieMenseregteTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinKlein-KarooUnie van Suid-AfrikaProteïenWikiVryheid van spraakGautengRMS TitanicDiatomiese molekuulPeriodieke tabelPersentasieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGroot GatMynbouRusland🡆 More