Bloupiet

Die bloupiet (Pomacentrus caeruleus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan; meer spesifiek aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Blue pete.

Bloupiet
Bloupiet
Te Réunion.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pomacentrus
Spesie:
P. caeruleus
Binomiale naam
Pomacentrus caeruleus
Quoy & Gaimard, 1825

Identifikasie

Die vis word tot 10 cm lank. Dit het 'n lang, smal lyf wat helderblou is en geel is aan die onderkant. Die agterkant van die dorsale vin is ook geel asook die pektorale-, anale- en stertvinne. Die vis leef in vlak koraal- en rotsriwwe in water wat 1 tot 25 m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopend en verkies die rommelareas by die bodem van die riwwe. Die visse is sku en bly naby hulle skuilings en vreet soöplankton.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Bloupiet IdentifikasieBloupiet Sien ookBloupiet BronBloupiet Eksterne skakelBloupiet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Byvoeglike naamwoordSwartbewussynsbewegingBloemfonteinJeuksiekteEKlimaatKommunikasieHeupvervangingKameelperdWortelEmfiseemErnst Otto FischerBlourokkeAmalia UysSamestellingCecil John RhodesWiki CommonsSaharaGoogle TranslateDoziMangelOoiIranVlag van BangladesjJo BlackVuurVrymesselaryAfrikaanse WikipediaKadmiumNederduitse Gereformeerde KerkKewerOrgaanAfrikaansBosluisbytkoorsKlitorisSkildklierMaagRenteLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKarakteriseringHartaanvalBorskankerJohan StemmetPuberteitSelfieDie BylKinkhoesOrganometaalchemieToorbergHeliosfeerLys van Joodse feeste en herdenkingsPubiese hareThabo MbekiGeorgiëKoue OorlogHottentot (vis)Menslike seksuele gedragSeksuele stimulasieHerfsTonnels van Củ ChiSuid-Afrikaanse InkomstediensWikimedia-stigtingBorsklierHomoniemHondeklipbaaiSkarlakenkoorsVulkaanJaco du PlessisISBN (identifier)Duits🡆 More