Blounooientjie

Die Blounooientjie (Chrysiptera glauca) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan; meer spesifiek die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Blue damsel.

Blounooientjie
Blounooientjie
Te Réunion.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chrysiptera
Spesie:
C. glauca
Binomiale naam
Chrysiptera glauca
(Cuvier, 1830)

Identifikasie

Die vis word tot 8 cm lank met 'n lang, slank lyf. Die volwasse vis is liggrys met 'n blou skynsel en soms is die boonste helfte van die lyf en kop geel-olyfkleurig. Die onvolwasse vis is hemelblou met 'n neon blou streep vanaf die voorkant van die dorsalevin tot by die snoet.

Die vis leef in rots kusareas, plat riwwe en getypoele in water wat tot 2 m diep en onstuimig is. Hulle vreet alge.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Blounooientjie IdentifikasieBlounooientjie Sien ookBlounooientjie BronBlounooientjie Eksterne skakelBlounooientjie VerwysingsBlounooientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BevolkingSeksualiteitKaaps-Hollandse stylSneeuRegeringSeegolfAtletiekDikdermRooibokMane van GalileiGenitale vratDemokrasieKitaarLys van bekende Suid-AfrikanersPampoentjiesTrekarbeidVoorvoegselAluminiumEkonomie van Suid-AfrikaKoedoeOopbroninhoudMusiekChemiese verbindingNederlandsNoag se arkProvinsies van Suid-AfrikaElon MuskAnneli van RooyenRomanWerkersdagStereotipeSimboolHeks van HexrivierBaälNatuurrampViëtnamoorlogBloeddrukGrondSpreeuMeeueSuid-Afrikaanse GrensoorlogGasKoorsInflasieSprokieTweede Nuwe JaarNaaldekokerMark (ekonomie)AlkoholismeIntensiewe vormAppel (sanger)GemeenskapsorganisasieMadison IvyOrgasmeFabelAardbewingSkrywerMisdaadromanSlawernyWaterpokkiesJan van RiebeeckAnrich HerbstRentePad na jou hartWetenskapPornografiese akteurGeskiedenis van die BoererepubliekeKoorsblaarInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandLys van myne in Suid-AfrikaWerkloosheidLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaEugenetikaNiemetaalVerkragting🡆 More