Noord-Kaap Bloukranspas

Bloukranspas (Bloukrantzpas) is 'n bergpas aan die noordwestekant van die Bloukransberge, in die Onder-Bokkeveld en die Tankwa-Karoo, op die R355-grondpad tussen Ceres en Calvinia en by 31° 40′ suid en 19° 45′ oos.

Dit bereik 'n hoogte van 1 029 m bo seespieël en 'n maksimum helling van 1:12.

Bloukranspas
Ligging Tussen Ceres en Calvinia.
Maksimumhelling 1:7
Hoogte 1 083m
Oppervlak Grond
In Bloukransberg
Pad R355

Die bergpas is in die Noord-Kaap en moet nie met die gelyknamige Bloukranspas in die Oos-Kaap verwar word nie.

Sien ook

Bibliografie

  • Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com]

Tags:

BergpasCalviniaCeresR355 (Suid-Afrika)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LuislangeWoordsoortKunsmatige intelligensieGeestesgesondheidGeslagsgelykheidBergen-Belsen-konsentrasiekampLys van Suid-Afrikaanse skrywersLys van bekende Suid-AfrikanersSokkerHokkieRutenium(III)chloriedBelvidere Holy Trinity-kerkSteenkool in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureIndiese OseaanProstaatkankerSoogdierBloedvergiftigingKakiebosVlinderMaagdelikheidNemunasAbstraksie (rekenaarwetenskap)KommunismeSelfieWet op NaturellengrondPenisAfrikanersBloedsomloopstelselVeeartsVingerseksKaapstadGalileo GalileiOseaanbesoedelingOnderwys in Suid-AfrikaTurksvyMartin Luther King jr.Waterbesparing in Suid-AfrikaStaatstoelaeKunsmisAlice MunroHorlosieHeidelberg, GautengStikstofWebblaaierMadison IvyWerkloosheidPeach van PletzenAntoniemSteve BikoDiepaartromboseNierversakingRieldansLionel MessiJannie du ToitLewerNierSirkelBetonDuitse maselsNetbalPoesCleopatra VIIMarkenMusiekSowjetunieSelOligopolieBloedingDokterMetafoorPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSeksWeer (meteorologie)UniegebouLianie May🡆 More