Bloukeiser

Die Bloukeiser (Lethrinus nebulosus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika, vanaf Oman tot by Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Blue emperor.

Bloukeiser
Bloukeiser
Bloukeiser
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Lethrinus

Spesie:
L. nebulosus
Binomiale naam
Lethrinus nebulosus
(Forsskål, 1775)
Sinonieme
  • Lethrinus alboguttatus (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus anatarius (Richardson, 1845)
  • Lethrinus aurolineatus (Macleay, 1882)
  • Lethrinus carinatus (Weber, 1913)
  • Lethrinus centurio (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus choerorynchus (Bloch & Schneider, 1801)
  • Lethrinus cyanoxanthus (Richardson, 1843)
  • Lethrinus devisianus (Whitley, 1929)
  • Lethrinus erythrurus (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus esculentus (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus fasciatus (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus fraenatus (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus frenatus (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus gothofredi (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus guentheri (Bleeker, 1873)
  • Lethrinus karwa (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus korely (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus maculatus (Valenciennes, 1830)
  • Lethrinus perselectus (Whitley, 1933)
  • Lethrinus scoparius (Gilchrist & Thompson, 1908)
  • Sciaena nebulosa (Forsskål, 1775)
  • Sparus choerorynchus (Bloch & Schneider, 1801)

Voorkoms

Die vis is geelbruin van kleur terwyl elke skub blou in die middel is. Daar is drie blou lyne wat vanaf die oë uitstraal. Dit kan tot 75 cm lank word en weeg dan 7 kg.

Habitat

Die vis kom voor in koraal- en rotsriwwe, seegras beddings en wortelboom areas tot in water wat 75 m diep is. Hulle vreet skaaldiere, slakke en vis. Die onvolwasse visse bly in skole saam in vlak, beskutte water terwyl die volwasse visse alleenlopers is of soms in klein groepies voorkom. Die vis bereik volwassenheid na ongeveer vier jaar wanneer hulle 50–60 cm lank word. Hulle paar in tropiese areas van Maart tot Julie. Die vis het kommersiële waarde in die Indies-Pasifiese area.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Bloukeiser VoorkomsBloukeiser HabitatBloukeiser Sien ookBloukeiser BronneBloukeiser Eksterne skakelBloukeiser VerwysingsBloukeiser

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rasionale getalSkoenlapperNatuurrampKartografieKinderregtePad na jou hartMeningsverskil oor aardverwarmingWiki CommonsWright-broersWoordeboek van die Afrikaanse TaalHartaanvalBreinkaartNasionalismeAnglo-BoereoorlogLetterkundeKaapse VlakteKatoenMaatskaplike verantwoordelikheidPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJaco JacobsHolocaustAfrikaanse taalleerHamburgerAngolese BurgeroorlogTegnologieSpinnekopOligopolieHidroëlektrisiteitEllipstekenMierWiskundige terminologieOm-te-infinitiefkonstruksieMielieOopbroninhoudTamatieNasionale VrouedagPaasfeesGeografie van Suid-AfrikaImpakte van toerismeKriekPeriodieke tabelNoord-KaapOorkruipersDiskriminasieDonkieVersoeningsdagVulvaYsterVrystaatPrivaat maatskappyTatoeëermerkFilosofieSaartjie BaartmanNetbalKommunismeNelson MandelaTrappe van vergelykingBeeldspraakSkaakMikro-ekonomieRumatiekReënWhatsAppEkologieJakkalsWatersuiweringSeekoeiErosietipesKrampBeurtkragSuurstofPenisEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieSpringbok🡆 More