Blouhaai

Die Blouhaai (Prionace glauca) is 'n haai wat in al die oseane van die wêreld voorkom en ook reg rondom die Suid-Afrikaanse kus.

In Engels staan die haai as die Blue shark bekend.

Blouhaai
Blouhaai
Blouhaai
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Chondrichthyes
Orde: Carcharhiniformes
Familie: Carcharhinidae
Genus: Prionace
Spesie:
P. glauca
Binomiale naam
Prionace glauca
(Linnaeus, 1758)
Blouhaai
Verspreiding

Voorkoms

Die haai is blou van kleur wat vinnig grys word na sy dood. Die haai het die klassieke haaivorm met die pektorale vinne wat 'n bietjie langer as normaalweg is. Die haai word 3,8 m lank en weeg dan 250 kg.

Habitat en gewoontes

Die haai verkies water met temperatuur van tussen 12 en 16 °C en kom voor op dieptes tussen 80 – 350 m. In die Wes-Kaap kom hulle nader aan die kus en ook in vlakker water voor. Hulle is vivipaar met 35 - 135 kleintjies wat gebore word op 'n keer. Hulle vreet hoofsaaklik pelagiese vis. Studies het bewys dat die haaie ver deur die oseane migreer, bv. trans-Atlantiese togte.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Blouhaai VoorkomsBlouhaai Habitat en gewoontesBlouhaai Sien ookBlouhaai BronBlouhaai VerwysingsBlouhaai Eksterne skakelBlouhaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Heidelberg, GautengLys van oseane, seë en mereMangelontstekingVerenigde State van AmerikaLys van Afrikaanse televisiereekseBonné de BodMartin Luther King jr.BokmakierieOnderhandelinge om apartheid te beëindigGrondwet van Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaSportKunsmatige intelligensieFiksieOrkney Snork NieDiskriminasieBloemfonteinLeonardo da VinciGodLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandKaliforniese KanaaleilandeKoggelmanderReënJansenvilleEwenaarMeervoudDrinkwatervoorsieningKlimaatveranderingMonopolieAardbewingOutismePastoorGewone luislangVoortrekkermonumentLikkewaanWoordeboek van die Afrikaanse TaalRenteLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesNasionale VrouedagMagda van BiljonKommunismeLys van lande volgens bevolkingVerantwoordelikheidTrevor NasserMynbouJanie du PlessisInstagramBreingewasMusiekSywurmNemunasSwart nasionalismeErfenisLys van bekende Suid-AfrikanersByeboerderySeksuele penetrasieSkoenlapperAardeDirekte en Indirekte redeNoordwesNkosi Sikelel' iAfrikaSeksNasionale VrouemonumentNarsismeBeeldspraakSaldanhaErektiele disfunksieAmandelDoopSpringbokkeTranspirasieRobert SobukweAarverkalkingAssonansieKobus Lombard🡆 More