Bloubekeend: Voëlspesie

Die Bloubekeend (Oxyura maccoa) is redelike algemene standvoël in Suider-Afrika.

Bloubekeend
Bloubekeend: Identifikasie, Habitat, Broeigewoontes
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Oxyura
Spesie:
O. maccoa
Binomiale naam
Oxyura maccoa
(Eyton, 1838)

Identifikasie

Die bloubekeend is 'n klein, kort eendjie van 48–51 cm. Die manlike eend is kastaiing-bruin met 'n swart kop en 'n helderblou snawel. Die smal, punterige stert staan dikwels kersregop.

Die vroulike eend het nie 'n blou snawel nie, en is donkerbruin van kleur met 'n vaal streep op die wang.

Habitat

Stil waterareas.

Broeigewoontes

Die bloubekeend wat opvallend diep in die water lê, se nes word tussen riete gebou. Daar is 4-12 eiers, wat besonder groot is vir so 'n klein eendsoort.

Verspreiding

Verspreid oor die meeste dele van Suid-Afrika en groot dele van Zimbabwe en Namibië.

Ander name

  • Duitse naam: Afrikanische Ruderente
  • Engelse naam: Maccoa Duck
  • Wetenskaplike naam: Oxyura maccoa
  • Ou Afrikaanse sinoniem: Makou-eend (Oxyura punctata)

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Bloubekeend IdentifikasieBloubekeend HabitatBloubekeend BroeigewoontesBloubekeend VerspreidingBloubekeend Ander nameBloubekeend Sien ookBloubekeend Eksterne skakelsBloubekeend

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Water (molekuul)OntbossingTelkomSoortnaamPampoentjiesGroot TrekWolkWoordNetbalSenuweestelselNierversakingFiela se kind (rolprent)VulvaRekeningkundeHeupBank (finansiële instelling)NasionalismeSwawelCorioliskragLys van chemiese elemente volgens atoomgetalJavaScriptOopbroninhoudInsekHeupvervangingKolitisAtletiekNag van die lang messeCalviniaVrouInternetKaapse VlakteKoppeltekenMane van GalileiLys van Griekse mitologiese figureSamestellende afleidingMalariaKoorsblaarWorcesterLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVakbondHipoteseEkotoerismeAgtervoegselSkilpadJohannes MeintjesLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierHokkieHartseerVerenigde KoninkrykStokely CarmichaelPornhubHomoniemOlimpiese Somerspele7de LaanAkuutInnes en Franna BenadéTydsoneLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaRassismeWoudMoslemIronieJaco JacobsBaälRugbyHartaanvalEllipstekenRosa ParksVarkKasteel die Goeie HoopApokriewe boekeWetenskapEkonomiese kwessies in Suid-Afrika🡆 More