Blou Blom

Die Blou Blom is 'n sentrale simbool in die Romantiek wat verlange (na die onbereikbare), liefde, hoop, natuurervaring, gelukstrewe en die metafisiese strewe na oneindelikheid versinnebeeld.

Later het die Blou Blom ook 'n simbool vir reislus en wandeltogte geword. As literêre motief maak die Blou Blom sy eerste verskyning in Novalis (1772-1801) se romanfragment Heinrich von Ofterdingen.

Blou Blom
Moontlik het die Europese koringblom as voorbeeld vir die Blou Blom gedien

As voorbeelde vir Novalis se blom het waarskynlik inheemse plante gedien soos die Europese koringblom (Centaurea cyanus) of die wilde sigorei (Cichorium intybus). Novalis self het na die blou heliotrope (Heliotropium) verwys.

Verwysings

Tags:

LiefdeNovalisRomantiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cleopatra VIISprokieNiersteenSharpeville-slagtingAbstraksie (rekenaarwetenskap)Lionel MessiDepressie (gemoedstoestand)EngelandVloeistofLiefdeNelson MandelaDemokrasieZack du PlessisAarde se atmosfeerGordelroosSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Vergelykings (taalkunde)MieliestronkRobbeneilandAnrich HerbstLys van Afrikaanse skrywersSonnestelselKaaps-Hollandse stylMisdaadromanToestand van materieDikdermWerkloosheidWiskundige terminologieAardbewingAbsolute monargieHeupvervanging1990DomkragLys van politieke partye in Suid-AfrikaMediese diagnoseMenstruasieProstaatkankerGrondbesoedelingWeervoorspellingAfrikaanse taalleerKlankSekondêre sektor van die ekonomieGasBlourokkeKonsentrasiekampSenuweestelselWoordeboekParasitiese siektesJaco JacobsMigrasie van diereVoornaamwoordGlobaliseringStilleweIntensiewe vormMIVHamburgerRugbyImpakte van toerismeVlekvrye staalAfrikaanse TaalmonumentKorrupsieWoordeboek van die Afrikaanse TaalHartaanvalSeekoeiMosambiekSomerTermiese geleidingsvermoëSmaakWeer (meteorologie)7de LaanPoesSinoniemCorioliskragBynier🡆 More