Blombos: Plant spesie

Die blombos (Metalasia densa) is 'n struik wat tot 2.5 meter hoog word en derhalwe as 'n boom gekategoriseer word.

Die struik kom voor in Wes-Kaap, Oos-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Lesotho. Die struik groei in sanderige of klipperige gelyktes en hange.

Blombos
Blombos: Plant spesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Tribus:
Gnaphalieae
Genus:
Metalasia
Spesie:
M. densa
Binomiale naam
Metalasia densa
(Lam.) P.O.Karis

Dit is 'n geronde struik met wit-wollerige takke. Die blare is dikwels afwaarts gekrom, lansvormig en styf met 'n skerp punt, gedraai en met die rande omgekrul. Die blomhofies kom in plat trosse op die punte van die takke voor. Dit is sonder lintblomme, slegs vyf mm in deursnee en omring deur verskeie rye skutblare met die binnestes kroonblaaragtig op die punte. Die blomme is wit of soms bruin.

Die struik se FSA-nommer is 735.4.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Plae van EgipteSuid-Afrikaanse Nasionale ParkePaddaPersoonlike voornaamwoordMynbouGeografie van Suid-AfrikaDwelmmiddelPriemfaktorKorrupsieViëtnamoorlogSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLys van Afrikaanse skrywersSamestellende afleidingHortologieCheslin KolbeSwangerskapBywoordStikstofVingerseksResensieWieg van die MensdomSwaweldioksied7de LaanRassismePoesDemokrasieOm-te-infinitiefkonstruksieKommunismeInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandMenslike skeletIronieOorkruipersAnglo-BoereoorlogKaapstadPussy RiotSuid-Afrikaanse randWiskundige terminologiePankreasKarooBreinKalenderErektiele disfunksieGroot TrekHulpwerkwoordKoppeltekenCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaRacheltjie de BeerSwaelChemiese verbindingSneeuWapen van Suid-AfrikaBesoedelingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Martin Luther King jr.Noord-KaapArabies-Israeliese konflikGedigAustraliëSpeelkaartPornhubAsiëWaterbesparing in Suid-AfrikaMIV/vigs in Suid-AfrikaRobbeneilandErfenisAtoomLiewe HeksieSuid-AfrikaMiljardAfrikaanse TaalmonumentDiamantDiepaartrombosePinkster🡆 More