Bloemlesing

'n Bloemlesing is 'n publikasie wat 'n versameling literêre werke van 'n skrywer of skrywers bevat.

'n Bloemlesing kan stukke van die beste skrywers bevat, of die beste stukke van 'n spesifieke skrywer. Dit kan 'n versameling van gedigte, kortverhale, toneelstukke, liedjies of uittreksels wees.

Bloemlesing
Voorblad van 'n Duitse bloemlesing.

Die woord "bloemlesing" is afgelei van die Grieks woord ἀνθολογία ('n versameling blomme). Die skrywes word hier met blomme vergelyk.

'n Bloemlesing moet nie met die volledige versameling werke, of oeuvre van 'n skrywer verwar word nie.

Voorbeelde

Enkele voorbeelde ter illustrasie:

  • Groot verseboek: 'n bloemlesing uit die Afrikaanse poësie; Diederik Johannes Opperman; Nasionale Boekhandel; 1952; ISBN 0624019853
  • Karakters op ons vlaktes: 'n bloemlesing uit die prosawerk; Jochem van Bruggen; Afrikaanse pers-boekhandel; 1961
  • Afrikaanse verse: 'n bloemlesing; DF Malherbe en Felix Vincent Lategan; Nasionale Boekhandel; 1965; ISBN 0624006549
  • Driesprong: 'n bloemlesing uit die gedigte van Celliers, Totius en Leipoldt; Tafelberg; 1978; ISBN 0624011682

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wynand du ToitRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KommunismeHorlosiePerdVryheidsdagTafelbergTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)NatuurGrondsoorteKasterolieKrokodilBloeddrukWaterMiddeloorontstekingOopbroninhoudVoorvoegselKaliumLangste woordBelastingVloeistofWolkOrgasmeAfrikanerweerstandsbewegingSeksueel oordraagbare infeksieKoolstofdioksiedWitbloedselWêreldwye webAfrikaanse WikipediaWetenskapRekeningkundePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSoortnaamMigrasie van voëls1913SkaapNaaldekokerWolfMantisNatuurbewaringKolitisYouTubeHondeklipbaaiHerfsWaterkringloopDirekte en Indirekte redeCounter-Strike 2Angina pectorisGedigEkotoerismeResensieKaapstadse waterkrisis 2015-2018SelfkonsepNelson MandelaWater (molekuul)MateriaalGautengWerkwoordStadVulvaArmoedeverligtingMosambiekWes-KaapVolstruisKonsonantIronieSpringbokReënspinnekopGipsWinnie Madikizela-MandelaNatuurlike hulpbronJodeMotorvoertuig🡆 More