Bram Fischer Internasionale Lughawe

Bram Fischer Internasionale Lughawe (IATA: BFN, ICAO: FABL) is 'n lughawe in Bloemfontein, Suid-Afrika.

Bram Fischer Int. Lughawe
Bram Fischer Internasionale Lughawe
IATA: BFNICAO: FABL
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar / Militêr
Operateur Airports Company South Africa (ACSA)
Suid-Afrikaanse Lugmag
Ligging Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Hoogte bo seevlak 4 457 vt / 1 358 m
Koördinate 29°05′34″S 26°18′09″O / 29.09278°S 26.30250°O / -29.09278; 26.30250 26°18′09″O / 29.09278°S 26.30250°O / -29.09278; 26.30250
Webtuiste Bram Fischer Internasionale Lughawe
Landkaart
BFN is in Vrystaat
BFN
BFN

Ligging van die lughawe in die Vrystaat

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
02/20 2 559 8 395 Teer
12/30 2 195 7 201 Teer
Statistieke (2019)
Passasiers 365 200
Lugbewegings 20 000
Bron: Lughawe se webwerf en DAFIF

Dit is na die kommunis Bram Fischer genoem. Die lughawe het in vroeëre jare (tot 1995) as die JBM Hertzog-lughawe en daarna as die Bloemfontein Internasionale Lughawe bekend gestaan. Pres. Jacob Zuma het die naamsverandering op Donderdag, 13 Desember 2012 aangekondig en dit as " 'n stap in die rigting van nasiebou wat 'n gedeelde erfenis en toekoms uitstraal" beskryf.

Die aanloopbaan word met die Lugmagbasis Bloemspruit gedeel. Die terminaalgebou is geleë by: 29°05′45″S 26°17′53″O / 29.09583°S 26.29806°O / -29.09583; 26.29806

Lugrederye en bestemmings

Airlink Kaapstad, Johannesburg–O.R. Tambo
CemAir Durban, George, Johannesburg–O.R. Tambo
FlySafair Kaapstad, Johannesburg–O.R. Tambo

Verwysings

Tags:

BloemfonteinIATA-kodeICAOLughaweSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DroogteOlimpiese SpeleAfrikaanse woordelys en spelreëlsLuiperdMiljardOmgewingsbeheerSatellietLeeudoringstad-spoorwegrampPuberteitHeuningbyWikipediaFilosofieKindermishandelingViëtnamoorlogJo BlackBek-en-klouseerJeugdagWelwitschiaKlimaatJakkalsKolorektale kankerEmfiseemAbstraksie (rekenaarwetenskap)AntoniemJode in Suid-AfrikaRamsar-vleilande in Suid-AfrikaDuitse maselsNedersettingHindoeïsmeInkomsteOorstromingKonsonantKorrupsieNasionale PartyVeelvoudige sinPeach van PletzenGewasboerdery in Suid-AfrikaOlifantItaliëKlem-in-die-kaakPinksterMusiekNederlandsVerkleurmannetjieLieweheersbesieWaterkringloopMaagSkaapPaddaWikiquoteSenuweestelselSuid-AfrikaEkologieSeksHartaanvalWiskundeLys van Griekse mitologiese figureLys van politieke partye in Suid-AfrikaKewerSwart menseSkildklierTandbederfSonnestelselMieliestronkLabia (geslagsdele)Verlede tydGeografie van Suid-AfrikaAfvalbestuurPaasfeesKasteel die Goeie HoopTermiese geleidingsvermoëBernice WestTerracottaleërOntbossingDemografie van Suid-AfrikaWerkwoord🡆 More