Bloemfontein-Konferensie: 31 Mei tot 5 Junie 1899

Die Bloemfontein-konferensie het van 31 Mei tot 5 Junie 1899 in Bloemfontein plaasgevind, destyds die hoofstad van die Oranje-Vrystaat.

Tydens die konferensie is gepoog om die geskille wat tot die Tweede Vryheidsoorlog gelei het te besleg.

Bloemfontein-Konferensie: 31 Mei tot 5 Junie 1899
Aankoms van pres. Paul Kruger tydens die Bloemfonteinse konferensie, Junie 1899.

Die konferensie

Die konferensie is deur die Oranje-Vrystaat se staatspresident, Martinus Theunis Steyn, georganiseer om te verhoed dat spanning tussen die Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal) en die Verenigde Koninkryk tot oorlog sou lei. Hy nooi die staatspresident van Transvaal, Paul Kruger en die goewerneur van die Kaapkolonie, Sir Alfred Milner om in sy hoofstad te ontmoet.

Tydens die konferensie is die status van die uitlanders in die Transvaal bespreek. Milner stel besondere hoë eise, wat die konferensie uiteindelik tot mislukking sou doem. Op 5 Junie beëindig Milner die onderhandelinge en is oorlog slegs 'n kwessie van tyd.

Op 11 Oktober 1899 breek die Tweede Vryheidsoorlog uit.

Tags:

189931 Mei5 JunieBloemfonteinOranje-VrystaatTweede Vryheidsoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VingerseksSekondêre sektor van die ekonomieFamilie (verwantskap)Racheltjie de BeerWatersuiweringOlimpiese SpeleJak de PriesterNarsismeDubbelpuntKunsEnsiklopedieLys van myne in Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieMorfologie (taalkunde)MaselsLys van musiekinstrumenteVoedselkettingOogproblemeTreinBloeddrukSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GrondbesoedelingInflasieNelson MandelaOlimpiese SomerspeleSmaakKonjunktivitisWêreld- Ekonomiese ForumKlimaatAntisemitismeViëtnamoorlogNedersettingSonnestelselHortologieWeerfrontDiatomiese molekuulRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DriedimensioneelWelwitschiaErosieResensieHeupSkilpadKoedoeEngelandAtoomLys van elemente volgens simboolDuitslandSydneyNicole StraussKapitalismeVersoeningsdagHefboomGroot GatAlliterasieAfvalbestuurProteïenArmoedeAngolese BurgeroorlogDuitse maselsBysteekGeloftedagNederlandGoudkus (streek)CalviniaRamsar-vleilande in Suid-AfrikaEmosieWright-broersPerdDomineeElandréRina HugoPubiese hareLoftus MaraisLieweheersbesie🡆 More