Blinktaaibos

Die Blinktaaibos (Searsia lucida), voorheen Rhus lucida, is 'n klein boompie wat tussen struikgewasse of in woude gevind word vanaf seevlak tot so hoog as 2000 m bo seevlak.

Die boompie kom aan die kus van Suid-Afrika voor vanaf Saldanhabaai tot in die noorde van KwaZulu-Natal, asook in Mpumalanga en Limpopo. Dit kom ook in Lesotho en Zimbabwe voor.

Blinktaaibos
Blinktaaibos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. lucida
Binomiale naam
Searsia lucida
(L.) F.A. Barkley, (1962-1963 gepub. 1965)
Sinonieme
  • Rhus lucida L.
  • Toxicodendron lucidum (L.) Kuntze

Die blomme is klein en roomwit. Die vrugte, sowat 4 mm in deursnee, word blinkbruin as hulle ryp raak. Die boom staan ook bekend as die wakstaaibos en in Engels as Glossy currant.

Subspesies

Die spesie het het drie subspesies:

  • Searsia lucida f. elliptica (Sond.) Moffett
  • Searsia lucida f. lucida
  • Searsia lucida f. scoparia (Eckl. & Zeyh.) Moffett

Die boom se FSA-nommer is 388.1.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Blinktaaibos SubspesiesBlinktaaibos Sien ookBlinktaaibos VerwysingsBlinktaaibos BronneBlinktaaibos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Loftus MaraisMateriaalGeskiedenis van AfrikaansBosluisbytkoorsGianna MichaelsRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Neurenberg-verhoreBipolêre gemoedsteuringKaliumStokely CarmichaelLeonardo da VinciKlankverskynselsMetafoorTierBysteekDruiweSendelingposisieErosietipesMaatskaplike verantwoordelikheidInkomsteHokkieWiki CommonsRuslandVolhoubare ontwikkelingGriekwa-AfrikaansNedersettingSeevlakstygingGoudLys van Afrikaanse televisiereekseHulpwerkwoordReënJan van TonderRosa ParksRobbeneilandGreen PornoDiamantDigvormStilleweSeevlakTydsoneRenaissanceGlobaliseringJudaïsmeVerbondsarkProteaOntbossingLionel PetersonNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyEngelandPornografiese akteurBywoordStudievaardighedePaddaAborsie in Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaSokkerSeksuele penetrasieSwart menseWieg van die MensdomSeekatBeleggingWisselkoersSwartbewussynsbewegingSelfkonsepNederlandsRomanKolorektale kankerWater (molekuul)SwartTienie HollowayRefentse MorakeArabies-Israeliese konflikAfrikaanse woordelys en spelreëlsVarkAfkortingCholera🡆 More