Blinkblaarkanniedood

Die blinkblaarkanniedood (Commiphora schimperi) is 'n immergroen boom en word regdeur Noordwes, Limpopo en Mpumalanga tot in KwaZulu-Natal in Suid-Afrika aangetref.

In die Krugerwildtuin is dit redelik skaars, maar kom wel op granietgesteentes suid van die Sabierivier en basaltvlaktes in die omgewing van Satara en Punda Maria voor. Dit kom ook in Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Mosambiek, Namibië, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe voor.

Blinkblaarkanniedood
Blinkblaarkanniedood
Blinkblaarkanniedood
Blaar en bas van C. schimperi
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie:
C. schimperi
Binomiale naam
Commiphora schimperi
(O.Berg) Engl., (1883)
Sinonieme
  • Balsamea schimperi (O.Berg) Engl.
  • Balsamodendrum schimperi O.Berg
  • Commiphora arussensis Engl.
  • Commiphora betschuanica Engl.
  • Commiphora buraensis Engl.
  • Commiphora flabellulifera Chiov.
  • Commiphora neumannii Engl.
  • Commiphora resiniflua Martelli
  • Commiphora trothae Engl.

Die boom het pinnas met taamlike grof getande rande.

Die boom se FSA-nommer is 287.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kunsmatige algemene intelligensieKoolstofdioksiedTamatieJohannes MeintjesSpysverteringstelselNamakwalandToringCleopatra VIICorioliskragTierTuberkuloseWoudRassismeSeptimius AwardsVulvaPubiese hareWoordeboek van die Afrikaanse TaalDemi Lee MooreMadison IvyAfkortingAustraliëKlein-KarooFamilie (verwantskap)GeldDramaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Kaapse VlakteLys van politieke partye in Suid-AfrikaRomanGewone breukeVersamelnaamVerantwoordelikheidKlimaatsverandering in AfrikaOlimpiese SpeleLeah van NiekerkEreksieRooibokVergelykings (taalkunde)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPeriodieke tabelMaselsInkomsteKleurPankreasSwangerskapErosietipesGautengReg tot ‘n gesonde omgewingMaatskappyLeestekenIngenieursweseIngrid JonkerPaddaHerpes simplexSaartjie BaartmanLetterkundeWorcesterLoftus MaraisAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVrystaatAnneli van RooyenVraag en aanbodWêreldwye webEngelsSpelerposisies in rugbyMeningsverskil oor aardverwarmingWinnie Madikizela-MandelaLongontstekingLongAntisemitismeGroot TrekBlom🡆 More