Blinkblaar

Die Blinkblaar (Rhamnus prinoides) is 'n klein boompie wat normaalweg meerstamming is.

Dit is wydverspreid en kom voor langs strome en riviere in die middelhoë en hoogliggende woude van Suid-Afrika. Die bome het opvallende glansryke groen blare waarvan die boonste tweederdes fyn getand of geskulp is. Die boom dra klein vruggies van ongeveer 5 mm in deursnee. Soos hulle ryp word verkleur hulle van blinkrooi na dofrooi tot hulle eindelik swart is.

Blinkblaar
Blinkblaar
Rhamnus prinoides, blare
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Rhamnus
Subgenus:
Rhamnus
Spesie:
R. prinoides
Binomiale naam
Rhamnus prinoides
L'Hér.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InternetMisdaadWes-KaapMamelukOnse VaderDeon MeyerLys van nedersettings in Suid-AfrikaGodBreinvliesontstekingInstagramSmall HandsSixtynse kapelKlem-in-die-kaakIntensiewe vormJo BlackTropiese sikloonKalenderBywoordSpelerposisies in rugbyKoorsblaarLys van Joodse feeste en herdenkingsRuslandGeelsugGeboorteOpgestopte speelgoedVrouNederlandWikimedia-stigtingGetalVerenigde KoninkrykSuiwelprodukVerkleinwoordWes-AfrikaTolla van der MerweVulkaanPeniskankerFritz WepperVuurApostoliese GeloofsendingOnderwys in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLys van Suid-Afrikaanse skrywersDemokrasieSleurkragLys van kleureProstaatkankerKoos BekkerCSSOnderwys (geskiedenis)DiarreeMuishondSuikersiektePersLettergreepHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalOogproblemeWladimir PoetinGeorgiese nasionale rugbyspanAbstraksie (rekenaarwetenskap)WerwelkolomAngina pectorisLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKrokus Stadsaal-aanvalAfkortingNuwe TestamentNarsistiese persoonlikheidsteuringVlag van BangladesjSlag van BloedrivierBloedsomloopstelsel🡆 More