Blinkbergpas: Bergpas in Suid-Afrika

Die Blinkbergpas is tussen die Skurweberg en die Swartruggens in die Tankwa-Karoo.

Die pas is by 32° 44′ suid en 19° 26′ oos, op die pad tussen Wupperthal en Op-die-Berg en suidsuidwes van die Grootrivierpas.

Met ‘n maksimum helling van 1:5 bereik die pas ‘n hoogte van 967m bo seespieël.

Lees ook

Bibliografie

  • Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com 

Eksterne skakels

Tags:

Skurweberg, Wes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kunsmatige algemene intelligensieOos-KaapSeksismeApokriewe boekeSkaapDiarreeNederlandsDesmond TutuNatuurlike hulpbronNarsistiese persoonlikheidsteuringLys van elemente volgens simboolHulpwerkwoordGesonde dieetKriek7de LaanPaddaJacques LootsRonelda KamferKalenderMieliestronkHeupvervangingOmgewingsbeheerGlobaliseringMonopolieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKongo-krisisWillie JoubertBlomOligopolieViëtnamoorlogRob HersovPretoriaKunsWet op BevolkingsregistrasieBywoordMorfeemJo BlackDubbelpuntImmunologieFiksieFinale OplossingErfenisDikderm1913DistillasieLiewe HeksieMuishondMonumentCheslin KolbeOntbossingBosluisbytkoorsKoppeltekenKasterolieSteve BikoWieg van die MensdomGemeenskapKaapse florarykGewone breukeNeerslagHoofpynKarooHondBreinvliesontstekingPrivaat maatskappyCristiano RonaldoAngolese BurgeroorlogAluminiumCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBesoedelingPornhubRymMenslike skeletGoogleBaäl🡆 More