Blindheid

Blindheid is 'n volledige of bykans volledige visieverlies.

Verswakte sig is 'n verminderde vermoë om te kan sien in 'n mate wat probleme veroorsaak wat nie op normale wyse herstel kan word, soos om 'n bril te dra nie. Sommige definisies sluit ook diegene in wat verminderde sig het omdat hulle nie toegang tot 'n bril of kontaklense het nie. Verswakte sig word dikwels gedefinieer as 'n bes reggestelde gesigskerpte van swakker as 20/40 of 20/60. Verswakte sig kan probleme veroorsaak met normale daaglikse aktiwiteite soos lees en loop sonder aanpasbare opleiding en toerusting.

Blindheid
Piktogram wat blindheid voorstel

Die algemeenste oorsake van verswakte sig wêreldwyd is ongekorrigeerde ametropie (43%), katarakte (33%), en gloukoom (2%). Ametropie sluit miopie (bysiendheid), hiperopie (versiendheid), presbiopie, en astigmatisme in. Katarakte is die mees algemene oorsaak van omkeerbare blindheid.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BrilSigvermoë

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeesvleisSokkerMartin Luther King jr.Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDepressie (gemoedstoestand)Steenkool in Suid-AfrikaVaste stofAtoomGrondwet van Suid-AfrikaSosiale ordeBloemfonteinTatoeëermerkMeettegniekSirkusNarsistiese persoonlikheidsteuringAkuutEienaamTennisChemiese verbindingHartversakingIngrid JonkerSelfstandige naamwoordVlag van Suid-AfrikaSikloonVryheid van spraakSuurstofSlaginstrumentPaddaAboriginesSeksuele opwekkingAfrikaFamilie (verwantskap)IngenieursweseEkonomiese kwessies in Suid-Afrika23 AprilPampoentjiesMaselsWhatsAppPersentasieKriekPropagandaWet op NaturellengrondOlimpiese SomerspeleUitwerking van klimaatsveranderingBoer Soek 'n VrouWieg van die MensdomTussenwerpselWiskundeKweekhuisgasDieregeluideDolfynVarkgriepKlem-in-die-kaakSuiwelprodukHeks van HexrivierOligopolieLeonardo da VinciBek-en-klouseerLys van Afrikaanse skrywersBreinkaartMetafoorGroepsgebiedewetVerkleurmannetjieVoortrekkersKoolstofdioksiedChemiese reaksieBloukraanvoëlPaasfeesBlack SashSlag van BloedrivierMobutu Sese SekoKoppeltekenHerfsKoerant🡆 More