Blindemol

Blindemol is 'n speletjie wat deur kinders gespeel word.

Een speler word as die "mol" gekies en word geblinddoek. Hy word dan in die rondte gedraai om hom dronk te maak. Die mol moet dan probeer om die ander spelers in die groep te vang. As hy daarin slaag om iemand te vang, moet die persoon doodstil staan sonder om 'n geluid te maak. Die "mol" moet oor sy gesig, hare en klere voel en raai wie voor hom staan. As hy verkeerd raai, moet die persoon wat gevang is 'n geluidjie maak. As die mol reg is, word die gevange speler die nuwe mol. Die spel word gewoonlik in 'n beperkte ruimte soos 'n kamer gespeel.

Blindemol
Kinders speel blindemol.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Kind

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VierkantswortelKinkhoesWeskusNieuwoudtvilleMeervoudKletsrymBruto binnelandse produkFanie ViljoenReënspinnekopGesondheidKaliumImpakte van toerismeWebwerfBokmakierieGesonde dieetRudi ClaaseApartheidSelfoonAkademiaLugbesoedelingKolonoskopieKunsKrugerwildtuinMetafoorAarde se atmosfeerAbstraksie (rekenaarwetenskap)BoelieryGedigMiltYslandReënvalbepalingNelson MandelaUnited Democratic FrontKwame NkrumahKindermishandelingWet op Verbod van Gemengde HuwelikeDeelstate van die Verenigde State van AmerikaOraniaKondensasieEerste WêreldoorlogGianna MichaelsSeisoenResensieSportDonderstormVolhoubaarheidKoolhidraatJacques LootsVrouToestand van materieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSpreeuSeksposisieVerenigde KoninkrykBloemfonteinPaarl GimnasiumNasionale VrouedagMiddeloorontstekingGenitale vratPoesFossielbrandstofAborsie in Suid-AfrikaTussenwerpselMonopolyWet op Bantoe-onderwysOranje-VrystaatNierversakingGroot GatEskomPeriodieke tabelAnale kankerToekoms van die AardePeter SnydersWerkwoord🡆 More