Bleekband-Stekelwang

Die bleekband-stekelwang (Scolopsis ghanam) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan; meer spesifiek die Rooisee, die Persiese Golf en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek.

In Engels staan die vis bekend as die Paleband spinecheek.

Bleekband-stekelwang
Bleekband-Stekelwang
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Scolopsis
Spesie:
S. ghanam
Binomiale naam
Scolopsis ghanam
(Forsskål, 1775)

Identifikasie

Die vis word tot 20 cm lank. Die vis se lyf is silwer-grys met verskeie swart of donker bruin kolle op die kante. Daar is ook afwissellende wit en swart strepe bokant die sylyn wat tot op die kop strek. Die vinne is blougrys. Die vis leef in vlak areas naby koraalriwwe in water wat 1 tot 20 m diep is. Hulle is alleenlopers maar kom ook in pare voor. Die vis vreet wurms en klein bodemongewerweldes.

Sien ook

Bronnelys

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakels

Tags:

Bleekband-Stekelwang IdentifikasieBleekband-Stekelwang Sien ookBleekband-Stekelwang BronnelysBleekband-Stekelwang Eksterne skakelsBleekband-Stekelwang

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mynbedryf van Suid-AfrikaBorskankerAgtervoegselBeurtkragDaggaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSwangerskapKunsBreinvliesontstekingBywoordEerste WêreldoorlogGoudkus (streek)EugenetikaEkonomiese sektorTelwoordWiskundeSelfstandige naamwoordKaapstadPoësieBruin menseAkademiaLandbouTienie HollowayKinderregteEkologieLetterkundeCounter-Strike 2KleurSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWoordsoortSuid-AfrikaSwaweldioksiedWes-KaapWieg van die MensdomNag van die lang messeHolocaustPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAsemhalingWaarheid-en-versoeningskommissieToringOu Apostoliese KerkSonkragAfrikanerweerstandsbewegingMielieBlaarVoedselkettingInkomsteJacques LootsByMusieksimboleMaagsweerSwartbewussynsbewegingLeah van NiekerkKonjunktivitisKolorektale kankerBeleggingDomkragSoweto-opstandRegeringGianna MichaelsE-posNederlandVarkRomanOorstromingMateriaalVermenigvuldigingZack du PlessisSamestellende afleidingLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierFranse RewolusieOm-te-infinitiefkonstruksieKonsonantStilleweSeksuele penetrasieDruiweVaste stof🡆 More