Blanke Zimbabwiërs

Blanke of Wit Zimbabwiërs (Engels: White Zimbabweans) is ’n term wat verwys na die wit etniese groep in Zimbabwe van meestal Britse afkoms.

Die bevolking bereik sy hoogtepunt in 1975 met byna 300 000 inwoners, maar het afgeneem tot 120 duisend in 1999. Vandag is daar minder as 30 000 Blanke Zimbabwiërs wat nog in Zimbabwe woon. Die meerderheid blanke Zimbabwiërs praat Engels en daarna Afrikaans en Portugees. Blanke Zimbabwiërs is ook somtyds bekend as Blanke Rhodesiërs (White Rhodesians) of slegs net Rhodesiërs (Rhodesians) omdat meeste van hulle in Rhodesië gewoon het.

Blanke Zimbabwiërs (Rhodesiërs)
Blanke Zimbabwiërs

Bekende blanke Zimbabwiërs
Totale bevolking: Vlag van Zimbabwe 30 000(Zimbabwe)
0,2% van Zimbabwe se bevolking
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
   64,261 (2002)
Vlag van Botswana Botswana
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Australië Australië
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Kanada Kanada
Taal: Engels (meerderheid), Afrikaans, Portugees
Geloofsoortuiging: Christendom (meerderheid), Ateïsme, Judaïsme, ander
Verwante etniese groepe: Britte, Portugese, Afrikaners

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaansEngelsPortugeesRhodesiëVerenigde KoninkrykZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSeptimius AwardsOlimpiese SpeleLetterlike en figuurlike taalgebruikMosesPropagandaMuishondLys van elemente volgens simboolDoopBreingewasWikiquoteSosiale mediaGawes van die Heilige GeesEngelsChemiese elementJan van TonderLionel MessiItaliëSlangSwart nasionalismeTelefoonVingerseksAfrikaansBrasiliëTussenwerpselHulpwerkwoordMaagDie ontstaan van die dramaBewaringstatusOorstromingBTWKuberkrakerResensiePornografiese akteurIngenieursweseKriekVisKlavierSiya KolisiVloeistofGeslagsgelykheidBysteekJohannesburgVryheid van spraakOseaanEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOntdekking van goud in Suid-AfrikaTatoeëermerkPeter SnydersKlein vyf diereWiki CommonsRieldansSeksuele opwekkingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAnale kankerCarles PuigdemontKoorsblaarOmgewingsbeheerKlereKolorektale kankerErfenisdag (Suid-Afrika)HemelvaartsdagProvinsies van Suid-AfrikaEkologieDoelwitChristiane JaccottetPrimêre sektor van die ekonomieWeer (meteorologie)Spelerposisies in rugbyVulkaanSkildklierYstertydperkWebjoernaalPaulus van Tarsus🡆 More