Blaarsnyermier

Die blaarsnyermier (Atta cephalotes) is 'n mierspesie wat in die tropiese reënwoude van Suid-Amerika voorkom.

Blaarsnyermier
Blaarsnyermier
Mier met blaar
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Apocrita
Superfamilie:
Vespoidea
Familie:
Latreille, 1809
Subfamilie:
Myrmicinae
Tribus:
Attini
Genus:
Atta
Spesie:
A. cephalotes
Binomiale naam
Atta cephalotes
L.

Blaarsnyermiere is sosiale insekte wat in kolonies van tot twee miljoen miere voorkom. Hulle bedryf 'n vorm van landbou. Die hoofvoedselbron is 'n fungus wat in reekse ondergrondse kamers op blare gekweek word wat deur verkennermiere vir die kolonie versamel word. 'n Enkele mier sou 'n ryk bron van blare soos 'n boom nie kon benut nie, maar die verkennermiere los 'n chemiese spoor na die voedselbron wat ander miere na die boom lei. Talle miere werk saam om die blare te oes wat in die nes aan die fungus blootgestel word. Die chemiese spoor bevat die verbinding metiel-4-metielpirool-2-karboksilaat.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anale seksVigsNicole StraussLugbesoedelingReënVolhoubaarheidVraag en aanbodNasionalismeTydByRekenaarWoordeskatFiela se kind (rolprent)KameelperdGianna MichaelsWaterpokkiesRonelda KamferChemiese verbindingWaatlemoenRekeningkundeBlourokkeMoslemKitaarJohannes MeintjesLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaElon MuskSmaakYstertydperkJeuksiekteKlimaatsverandering in Suid-AfrikaFabelJavaScriptSeksOntbossingVloeistofHortologieWatersuiweringAbsolute monargieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVoorsetselSwawelMetafoorSaartjie BaartmanTweede Nuwe JaarMigrasie van voëlsInfeksieMotorvoertuigKommunismeVlagterminologieSoogdierWater (molekuul)NaaldekokerAborsie in Suid-AfrikaKlein-KarooKlimaatveranderingAkroniemRobbeneilandAlkoholismeGedigPresident van Suid-AfrikaDroogteWaterPinksterKlankWinnie Madikizela-MandelaVerkleinwoordPornhubNasionale PartyOnderhandelinge om apartheid te beëindigMuskietKoorsblaarSamestellingSeksueel oordraagbare infeksieLeeuWaterbesoedeling🡆 More