Blaarslaai

Blaarslaai (Lactuca sativa) is 'n eenjarige plant in die asterfamilie Asteraceae.

Dit word meestal as blaargroente gekweek, maar soms ook vir sy stam en sade. Blaarslaai is die eerste keer deur die antieke Egiptenare gekweek uit wat blyk 'n onkruid was.[verwysing benodig] Aanvanklik is slegs sy sade gebruik om olie te produseer, maar dis later as 'n voedselplant verbou weens sy sappige blare, bykomend tot die olieryke sade.

Blaarslaai
Blaarslaai
Blaarslaai ("Iceberg"-variëteit)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Lactuca
Spesie:
L. sativa
Binomiale naam
Lactuca sativa
Sinonieme
  • Lactuca scariola var. sativa (Moris)
  • L. scariola var. integrata (Gren. en Godr.)
  • L. scariola var. integrifolia (G. Beck)

Blaarslaai het na die Grieke en Romeine versprei. Hulle het dit "Lactuca" gedoop, waarvan die Engelse woord "lettuce" later afgelei is. Teen 50 nC is verskeie tipes beskryf, en blaarslaai verskyn dikwels in Middeleeuse geskrifte. Gedurende die 16de tot 18de eeue is baie rasse in Europa ontwikkel, en teen die middel van die 18de eeu is kultivars beskryf wat vandag nog in tuine gevind word. Europa en Noord-Amerika het oorspronklik die mark vir blaarslaai oorheers, maar teen die laat 1900s het die gebruik van blaarslaai oor die ganse wêreld versprei.

Produksie

Top 10 Blaarslaaiproduserende lande
(in metrieke ton)
Rang Land 2010 2011 2012 2013
1 Blaarslaai  Volksrepubliek China 13,004,977 13,430,000 14,000,00 13,500,00
2 Blaarslaai  VSA 4,105,580 4,070,815 3,875,543 3,586,106
3 Blaarslaai  Indië 1,005,850 1,059,851 1,075,000 1,080,000
4 Blaarslaai  Spanje 809,390 868,436 877,000 904,300
5 Blaarslaai  Italië 843,344 819,194 755,697 796,406
6 Blaarslaai  Iran 424,228 550,799 570,000 569,038
7 Blaarslaai  Japan 537,900 542,400 566,100 565,401
8 Blaarslaai  Turkye 419,298 424,252 419,066 436,785
9 Blaarslaai  Meksiko 340,976 370,066 335,337 381,127
10 Blaarslaai  Duitsland 308,341 340,487 420,595 347,835
Wêreld 23,072,074 25,056,972 25,545,999 24,896,116
Bron: UN Food & Agriculture Organization (FAO)

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin huisslangDemokrasiePiesangSwartkwasmuishondKameelperdSuid-Afrikaanse GrensoorlogCheslin KolbeEienaamPubliekOligopolieLabia (geslagsdele)GrondAfkortingAvbobVaalrivierSinkVeelvoudige sinNavorsingDroogteGoudkus (streek)RoemeensMikro-ekonomieBedreigde spesieChristiaan Frederik BeyersPlantSomerSonnestelselGrondsoorteNelson MandelaDesmond TutuHeupVoorsetselNasionale VrouedagWinterErfenishulpbronGianna MichaelsAfrikaanse TaalmonumentTienerLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKonsentrasiekampFotoSonnetViëtnamJaarMotKultuurVenda (taal)MetafoorNamakwalandPinksterSowjetunieKrimpvarkieKolonoskopieMiskruierKompasSean CombsJudaïsmeAfrikanernasionalismeNasionalismeEthiopiëWêreldboekedagOlimpiese Somerspele 2012Suid-Afrikaanse randJode in Suid-AfrikaAustraliëResensieKnieStereotipeFinansiële staatSwangerskapEkonomieHartaanvalCarles PuigdemontCristiano RonaldoTafelsoutMenstruasieLys van Afrikaanse skrywersWaarheid-en-versoeningskommissie🡆 More