Bizana

Bizana is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika, op die N2 nasionale pad na Port Edward.

Bizana
Bizana is in Oos-Kaap
Bizana
Bizana
Bizana Bizana se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°49′S 28°45′O / 31.817°S 28.750°O / -31.817; 28.750 28°45′O / 31.817°S 28.750°O / -31.817; 28.750
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAlfred Nzo
MunisipaliteitWinnie Madikizela-Mandela
Oppervlak
 • Totaal24,13 km2 (9,32 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal7 974
 • Digtheid330/km2 (900/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense0.6%
 • Swart mense98.5%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Xhosa 90.3%
 • Zoeloe 3.2%
 • Engels 2.8%
 • Ander 3.8%
Poskode (strate)
4800
Poskode (posbusse)
4800
Skakelkode039

Geskiedenis

Die dorpie het ontstaan toe die eerste magistraatkantoor in 1894 by Ntsingixi sowat 6 km hiervandaan gebou is. Dit is later verskuif na Bizana. Die naam mbizana beteken 'klein potjie' in Xhosa. Dit verwys na die holte waarin die dorp geleë is.

Distrik

Die distrik is 2 000km2 groot. Veeboerdery, mielieverbouing en bosbou is die belangrikste ekonomiese aktiwiteite.

Bekende Boorlinge

  • Babalo Madikizela - Oos-Kaap MEC vir Publieke Werke
  • Oliver Tambo, anti-apartheid aktivis.
  • Winnie Madikizela-Mandela, Nelson Mandela se tweede vrou.
  • Siphosakhe Ntiya-Ntiya - sokkerspeler

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Bizana GeskiedenisBizana DistrikBizana Bekende BoorlingeBizana Sien ookBizana BronneBizana VerwysingsBizanaN2Oos-KaapPort EdwardSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jana CilliersSiya KolisiVaginale kankerAfrikaanse woordelys en spelreëlsVars waterJakobPaasfeesJoseph LynchKoolhidraatNederduitsch Hervormde KerkSwartbewussynsbewegingKunstenaarJeuksiekteHidroëlektrisiteitUniegebouOlifantInligtingstegnologieDoelwitISO 3166-2NG gemeente JansenvilleSteentydperkKhoikhoiWhatsAppHelga UysLeeuBevolkingDemi Lee MooreJan van HunksLys van Griekse mitologiese figureLiefdeHeks van HexrivierKunsmatige algemene intelligensieMuishondHeuningReënvalbepalingWaarheid-en-versoeningskommissieMusieksimboleVaginaHeupSteenkoolRolprentApartheidEpilepsieInflasieVratPerdebyePersoonlikheidRina HugoHibernasieLikkewaanElektriese geleierKnieRekenaarBTWMauritiusHernubare energieProsaVlinderMetaalOnderhandelinge om apartheid te beëindigWayback MachineLys van lande volgens bevolkingPampoentjiesNadia ValvekensIgtiologieVrouPrimêre sektor van die ekonomieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMiskruierLys van bekende Suid-AfrikanersOseaanJohannesburgWaterkringloopPuberteitBywoord🡆 More