Bismarckargipel

Die Bismarckargipel (Engels: Bismarck Archipelago) is 'n groep eilande aan die noordoostelike kus van Nieu-Guinee in die westelike Stille Oseaan net suid van die ewenaar.

Hierdie eilande behoort aan die eilandnasie Papoea-Nieu-Guinee. Suidoos is Bougainville geleë, wat geografies maar nie polities nie, tot die Salomonseilande behoort. Tussen 1884 en 1914 het hierdie eilande aan Duits-Nieu-Guinee behoort. Die naam van die argipel is van die Duitse kanselier Otto von Bismarck ontleen. Tussen die Bismarckargipel in die ooste en Nieu-Guinee in die weste is die Bismarcksee geleë, suidoos van Nieu-Brittanje sluit die Salomonssee aan.

Bismarckargipel
Inheemse naam: Bismarck Archipelago
Kaart van die Bismarckargipel
Kaart van die Bismarckargipel
Geografie

Ligging Melanesië, Stille Oseaan
Koördinate 5°48′31.37″S 149°1′35.8″O / 5.8087139°S 149.026611°O / -5.8087139; 149.026611 149°1′35.8″O / 5.8087139°S 149.026611°O / -5.8087139; 149.026611

Hoofeilande Nieu-Brittanje, Nieu-Ierland
Oppervlakte 49 700 vk km
Hoogste punt Berg Sinewit 2 438 m
Administrasie
Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee
Streek Eiland-streek

Demografie
Bevolking 472 163

Die belangrikste eilande en eilandgroepe in die argipel is:

Geografie

Bismarckargipel  Bismarckargipel  Provinsie Oos-Nieu-Brittanje 15 320 km²
Nieu-Brittanje (tussen 1885 en 1918: Neupommern), hoofeiland
Duke of Yorkeilande (tussen 1885 en 1918: Neu-Lauenburg)
Bismarckargipel  Bismarckargipel  Provinsie Manus 2 102 km²
Manus, hoofeiland
Admiraliteitseilande met Baluaneiland, Purdyeilande, Rambutyo
Streek Westelike Eilande: onder ander Eremite-eilande, Wuvulu
Bismarckargipel  Bismarckargipel  Provinsie Nieu-Ierland 9 600 km²
Nieu-Ierland (tussen 1885 en 1918: Neumecklenburg), hoofeiland
Lavongai (vroeër ook Neu-Hannover)
Feni-eilande
Lihireilande
Sint Matthiaseilande
Tabareilande
Tangaeilande
Bismarckargipel  Bismarckargipel  Provinsie Wes-Nieu-Brittanje 20 487 km²
Vitu-eilande

Eksterne skakels

Tags:

BismarckseeBougainvilleEilandnasieEngelsEwenaarNieu-GuineeOtto von BismarckPapoea-Nieu-GuineeSalomonseilandeSalomonsseeStille Oseaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FiksieTropiese sikloonKommunismeSekondêre sektor van die ekonomieCarles PuigdemontLys van veltoestandeSeksuele opwekkingSkilpadVulkanismeNederduitsch Hervormde KerkBetonLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesPesachKoos KombuisGeslagsgelykheidWetenskaplike klassifikasieKuberkrakerProstaatkankerAuschwitz-konsentrasiekampHolocaustHenry MurrayKewerHondSlag van BloedrivierRenaissancePenisGevolge van aardverwarming op oseaneLys van nedersettings in Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)Jan van RiebeeckGroot vyfVoegwoordDiarreeOnderwerp (taalkunde)EugenetikaNasionale VrouedagByeboerderyLys van bekende Suid-AfrikanersMauritiusDiskriminasieStresVersamelnaamMenslike skeletHartTweede VryheidsoorlogBernice WestDramaPêrelInternetOligopolieWater (molekuul)HoofstadDoelwitMoedersdagHartaanvalBelvidere Holy Trinity-kerkEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaTierVolhoubare ontwikkelingSebraGreen PornoSosiale mediaMalariaArmoedeverligtingWet op Bantoe-onderwysHoofkarakterAborsie in Suid-AfrikaWindHemelvaartBaälMenseregtedagKaapstadse waterkrisis 2015-2018James AlexanderRicus NelL🡆 More