Bismarck

Bismarck is die hoofstad en tweede grootste stad van die deelstaat van Noord-Dakota.

    Die artikel handel oor die stad, vir inligting oor die gelyknamige skip, sien Bismarck (skip).

Dit het 'n bevolking van sowat 55 532 mense (grootstadsgebied: 94 719). Bismarck is geleë aan die oosoewer van die Missouririvier.

Bismarck
Bismarck

Kaart Wapen
Bismarck
Vlag
Bismarck
 Land Bismarck Verenigde State
 Deelstaat Bismarck Suid-Dakota
 Koördinate 46°48′N 100°46′W / 46.800°N 100.767°W / 46.800; -100.767
 Gestig op 1872
 Geïnkorporeer op
 Oppervlakte:  
 - Totaal  71.0 vk km
 Hoogte bo seevlak 514m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005)  55 532
 - Bevolkingsdigtheid  797.4//vk km
 - Metropolitaanse gebied  94 719
 Tydsone EST (UTC -6)
Somertyd: PDT (UTC -5)
 Klimaat  
 - Tipe
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur  °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie  °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 393 mm
 Burgemeester Steven Bakken
 Amptelike Webwerf www.bismarck.org

Geskiedenis

Die stad het in 1873 ontstaan en was eers Edwington genoem maar is 'n paar maande later vernoem na die Duitse staatsman Otto von Bismarck. Dit was gedoen om Duitse investering in die Northern Pacific Railroad aan te moedig. Die stad was ook die verskaffing sentrum vir Fort Abraham Lincoln waar Custer gebaseer was. Dit was ook die plek van waar die Black Hills goudstormloop begin het. In 1883 het Birmarck die hoofstad van Dakota Gebied geword en dit het die hoofstad geword van Noord-Dakota tot die Dakota gebied herverdeel was in 1889.

Die Lewis-en-Clark-ekspedisie het hier oorwinter op hulle tog in 1804.

Klimaat

Die winters in Bismarck is koud en lank met jaarlikse sneeuvalle. Die somers is dikwels baie warm en vogtig.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 4, Bladsy 224.
Bismarck  Hoofstede van die Verenigde State Bismarck 
HoofstedeAlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton

Tags:

DeelstaatHoofstadMissouririvierNoord-Dakota

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot GatKankerRooibokLongMenslike skeletVlagterminologieKaartJagluiperdMangelontstekingEngelsReënspinnekopBelastingGesonde dieetFilistyneWêreld- Ekonomiese ForumVersoeningsdagKunsSpeelkaartGeboorteKarooPlastiekJode in Suid-AfrikaKoue OorlogSkaakSlag van BloedrivierWillie JoubertVlekvrye staalKlem-in-die-kaakSoweto-opstandDemografie van Suid-AfrikaOogproblemeEnsiklopedieHokkieMisdaadromanBosluisbytkoorsHartversakingNasionale PartyLys van kleureKlimaatAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDierSeevlakstygingSeksposisieVerkleinwoordSpinnekopKrygkorWiskundeVryheidsdagGreen PornoLys van Suid-Afrikaanse musikanteStadRassismeHeupvervangingWes-KaapErfenisSelfkonsepHoofpynWater (molekuul)SonkragPrivaat maatskappyD.J. OppermanAngssteuringLetterkundeSuurstofNamakwalandHemelvaartsdagAnilingusAfleiding (taalkunde)KommunismeTerracottaleërGedigFeminismeMenslike seksuele gedragBeeldspraakAbsolute monargieJeanette FerreiraDuitse masels🡆 More