Bilbo Baalens

Bilbo Baalens is ’n fiktiewe karakter wat ’n hobbit genoem word (’n tipe dwerg), in die wêreld van die “Midde-aarde” (’n fiktiewe kontinent op Aarde).

Hy is die hoofkarakter in J.R.R. Tolkien se kinderfantasie Die Hobbit, asook ’n ondersteunende karakter in Die Heerser van die Ringe.

Bilbo Baalens
Bilbo en Ghandalf
Bilbo en Ghandalf

Skepping
Eerste verskyning The Hobbit (1937)
Geskep deur J.R.R. Tolkien
Inligting
Spesie Hobbit
Geslag Manlik
Ander familie Frodo Baalens
Nasionaliteit “Midde-aarde”
Bilbo Baalens
Smaug, die draak

Bilbo is op 22 September 2890 in die Derde Era, of in 1290 volgens die Goue Telling gebore. In Die Hobbit reis hy saam met die towenaar Gandalf en ’n groep van 13 Dwerge na Erebor om ’n skat wat aan die Dwerge behoort, van die draak Smaug terug te steel. In die storie vind Bilbo ’n ring wat die draer daarvan onsigbaar maak.

Op 29 September 3021 word hy deur sy neef Frodo en Gandalf na die Gryse Hawens (Mithlond) vergesel, waar hulle saam met die laaste groep Elwe ’n skip oor die see na Valinor neem. Bilbo is teen daardie tyd reeds 131 jaar oud. Hy is nie net die oudste hobbit van alle tye nie, maar ook die mees wêreldwyse hobbit ooit.

Hy speel vervolgens ’n rol in die eerste en laatste deel van die boek Die Heerser van die Ringe.

Verwysings

Tags:

AardeDie hobbitJ.R.R. TolkienKontinent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VingerseksResensieWêreldboekedagShakaSpreeuKolitisOlimpiese Somerspele 2012SeekoeiWilna SnymanAmhariesWatersuiweringBewussynAfkortingLuiperdAardeVerkoueSwedeDeelwoordLionel PetersonWitrenosterJodeEienaamMaroela MediaKrieketSkoolLys van nedersettings in Suid-AfrikaKrimpvarkieKindermishandelingRooilipslangOlifantWaterbesparing in Suid-AfrikaNic de JagerNazi-DuitslandWhatsAppSuid-Afrikaanse WeermagRobert SobukweXhosaHondGeweldTropiese sikloonVerkragtingWikiKoorsblaarWetenskaplike klassifikasieLys van Kaapstad se voorstedeMaagEiffeltoringWiki CommonsOutismeFabelLys van kinderspeletjiesBeurtkragLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSirkelMeningsverskil oor aardverwarmingHoofkarakterChristendomSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KoolhidraatRefleksieKindersiektesLWoordGrondwet van Suid-AfrikaNatuurlike hulpbronSeksualiteitDrinkwatervoorsieningWaterpokkiesOnse VaderNederlandsJewgeni PrigozjinProstaatkankerWerkersdagTuisbladWoordsoort🡆 More