Bhopal (Hindi: भोपाल, Bhopāl; ) is 'n stad in die noorde van Indië.
Dit is die hoofstad van die Indiese deelstaat Madja Pradesj met 'n bevolking van 1 818 872 in 2011. Die stad is 'n belangrike industriestad, vervoer- en kultuursentrum.
Bhopal भोपाल | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 23°15′00″N 77°25′00″O / 23.25000°N 77.41667°O 77°25′00″O / 23.25000°N 77.41667°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Madja Pradesj |
Distrik | Bhopal |
Regering | |
• Tipe | Bhopal Munisipale Korporasie |
• Burgemeester | Krishna Gaur (BJP) |
• Munisipale Kommissaris | Rajnish Shrivastava |
Oppervlak | |
• Totaal | 697,24 km2 (269,21 vk. myl) |
Hoogte | 427 m (1 401 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 795 648 |
• Digtheid | 2 575/km2 (6 670/vk. myl) |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 462001 tot 462050 |
Skakelkodes | 91755 |
Webwerf | bhopalmunicipal.com |
Bhopal is veral bekend vir die Bhopal-ramp op 3 Desember 1984, wat dikwels aangehaal word as die wêreld se ergste nywerheidsramp ooit. Meer as 3 000 mense is in die eerste paar dae dood nadat giftige gasse uit Union Carbide, 'n Amerikaans-beheerde fabriek, ontsnap het. Talle mense in die omgewing het ernstige gesondheidsprobleme ontwikkel en altesame 14 000 mense het weens verwante siektes gesterf.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Bhopal, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.