Bhimrao Ramji Ambedkar

Bhimrao Ramji Ambedkar (Marathi: भीमराव रामजी आंबेडकर ; 14 April 1891 – 6 Desember 1956), algemeen bekend onder die naam Babasaheb Ambedkar, was 'n Indiese regsgeleerde, ekonoom, politikus en gelykheidsvegter wat aksie teen die diskriminasie en ongelyke behandeling van die Onaanraakbare (Dalite) geneem het.

Sy bekering tot Boeddhisme in 1935 het tot die stigting van die Boeddhistiese Dalitbeweging gelei. Verder het hy 'n rol in die stryd vir vroueregte en die arbeidersbeweging gespeel. Hy was die eerste minister van justisie in die onafhanklike Indië en hy word herken as die mees vooraanstaande vormer van die Grondwet van Indië.

Bhimrao Ramji Ambedkar
Bhimrao Ramji Ambedkar
Bhimrao Ramji Ambedkar

1ste Minister van Reg en Geregtigheid
Ampstermyn
15 Augustus 1947 – September 1951
Eerste minister Jawaharlal Nehru
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Charu Chandra Biswas

Voorsitter van die Grondwetkomitee
Ampstermyn
29 Augustus 1947 – 24 Januarie 1950
Eerste minister Jawaharlal Nehru

Arbeidslid, Onderkoning se Uitvoerende Raad
Ampstermyn
1942 – 1946
Voorafgegaan deur Feroz Khan Noon
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Gebore (1891-04-14)14 April 1891
Mahu, Brits-Indië (nou in Indië)
Sterf 6 Desember 1956 (op 65)
Delhi, Indië
Eggenoot/-note Ramabai Ambedkar (huwelik in 1906)
Savita Ambedkar (huwelik in 1948)
Alma mater Universiteit van Mumbai
Columbia Universiteit
Universiteit van Londen
London School of Economics
Religie Boeddhisme
Toekennings Bhimrao Ramji Ambedkar Bharat Ratna
Bhimrao Ramji Ambedkar
Babasaheb word as bodhisatva vereer

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

14 April189119566 DesemberBoeddhismeDiskriminasieIndiëMarathi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeuningbyBernice WestRooilipslangKrieketAdolf HitlerKatBruin huisslangOos-KaapTaalKlankHulpwerkwoordDie GelofteMusiekNG gemeente JansenvilleJapie GreylingKrimpvarkieMaagDesimale breukeFamilie (verwantskap)Septimius AwardsRenaissanceVarkAardedagRenosterSatellietKernkragSonGeslagKerrieVennootskapKolonoskopieVerstedelikingMenslike skeletAfrikaAborsie in Suid-AfrikaUnited Democratic FrontPerdKameelperdOranjerivierKersfeesSwedeKwaZulu-NatalErfenishulpbronLys van Afrikaanse televisiereekseMaselsWitbankNasiebouKaapstadSimmetrie3D-rolprentTussenwerpselPlastiekKlopjagJakobSamestellende afleidingAborsieEmfiseemTamatieGroot DepressieBoelieryMagnetismeNiersteenBateLongontstekingKlem-in-die-kaakGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaJode in Suid-AfrikaRookgewoonteOrthopteraMierKinkhoesSilwerGalileo GalileiOutismeNederlandsKindersiektesVakbondTemperatuur🡆 More