Beweging Van Onverbonde Lande

Die Beweging van Onverbonde Lande (BOL; Engels: Non-Aligned Movement, NAM; Serwo-Kroaties: Pokret nesvrstanih; Frans: Mouvement des non-alignés, NAM; Spaans: Movimiento de Países No Alineados, MPNA; Portugees: Movimento Não-Alinhado, MNA) is 'n internasionale organisasie van lande, wat nie tot 'n militêre alliansie behoort nie en tydens die Koue Oorlog neutraal was.

Die stigting van die organisasie is geïnisieer deur die Joego-Slawiese president Josip Broz Tito, die Egiptiese staatshoof Gamal Abdel Nasser, Ghana se eerste president Kwame Nkrumah, die Indiese eerste minister Jawaharlal Nehru en die Indonesiese president Sukarno. Dit is tydens 'n vergadering in Belgrado in 1961 gestig en later het talle lande van Afrika en Asië by die Beweging aangesluit. Die doelwitte is die gelykheid tussen die lande en 'n positiewe ekonomiese ontwikkeling van die lidlande.

Beweging Van Onverbonde Lande
Lande van die Bandung-konferenise in 1955
Beweging Van Onverbonde Lande
██ Lidlande ██ Waarnemende lande

Lidlande

In 2012 het die organisasie 120 lidlande en 17 waarnemende lande gehad.

Huide lidlande

Die volgende lande is lede van die Beweging van Onverbonde Lande, gerangskik volgens kontinente, wys hul jaar van toetreding:

Afrika

Tans is elke land van Afrika (sonder Suid-Soedan en die Wes-Sahara) lid van die Beweging van Onverbonde Lande.

Amerikas

Asië

Europa

Oseanië

Voormalige lidlande

Waarnemende lande

Die volgende lande en organisasies het waarnemende status:

Lande

Organisasies

  • Afrika-unie
  • Afro-Asian People's Solidarity Organisation
  • Arabiese Liga
  • Commonwealth Secretariat
  • Hostosian National Independence Movement
  • Kanak and Socialist National Liberation Front

Voorsitters

Voorsitter van Onverbonde Lande
Naam Land Party vanaf tot
Josip Broz Tito Beweging Van Onverbonde Lande  Joego-Slawië Liga van Kommuniste van Joego-Slawië 1961 1964
Gamal Abdel Nasser Beweging Van Onverbonde Lande  Verenigde Arabiese Republiek Arabiese Sosialistiese Unie 1964 1970
Kenneth Kaunda Beweging Van Onverbonde Lande  Zambië United National Independence Party 1970 1973
Houari Boumediène Beweging Van Onverbonde Lande  Algerië Revolusionêre Raad 1973 1976
William Gopallawa Beweging Van Onverbonde Lande  Sri Lanka Onafhanklik 1976 1978
Junius Richard Jayewardene Verenigde Nasionale Party 1978 1979
Fidel Castro Beweging Van Onverbonde Lande  Kuba Kommunistiese Party van Kuba 1979 1983
Neelam Sanjiva Reddy Beweging Van Onverbonde Lande  Indië Janata Party 1983
Zail Singh Indiese Nasionale Kongres 1983 1986
Robert Mugabe Beweging Van Onverbonde Lande  Zimbabwe ZANU–PF 1986 1989
Janez Drnovšek Beweging Van Onverbonde Lande  Joego-Slawië Liga van Kommuniste van Joego-Slawië 1989 1990
Borisav Jović Sosialistiese Party van Serwië 1990 1991
Stjepan Mesić Kroaties Demokratiese Unie 1991
Branko Kostić Demokratiese Party van Sosialistiese van Montenegro 1991 1992
Dobrica Ćosić Beweging Van Onverbonde Lande  Serwië en Montenegro Onafhanklik 1992
Suharto Beweging Van Onverbonde Lande  Indonesië Partai Golongan Karya 1992 1995
Ernesto Samper Beweging Van Onverbonde Lande  Colombia Colombiaanse Liberale Party 1995 1998
Andrés Pastrana Arango Colombiaanse Liberale Party 1998
Nelson Mandela Beweging Van Onverbonde Lande  Suid-Afrika African National Congress 1998 1999
Thabo Mbeki 1999 2003
Mahathir Mohamad Beweging Van Onverbonde Lande  Maleisië United Malays National Organisation 2003
Abdullah Ahmad Badawi 2003 2006
Fidel Castro Beweging Van Onverbonde Lande  Kuba Kommunistiese Party van Kuba 2006 2008
Raúl Castro 2008 2009
Hosni Mubarak Beweging Van Onverbonde Lande  Egipte Nasionale Demokratiese Party 2009 2011
Mohamed Hussein Tantawi Onafhanklik 2011 2012
Mohamed Morsi Vryheid en Geregtigheidspparty 2012
Mahmoud Ahmadinejad Beweging Van Onverbonde Lande  Iran Alliansie van Bouers van Islamitiese Iran 2012 2013
Hassan Rohani Vereniging van Vegtende Geestelikes 2013 hede

Vergaderings

Die konferensie van die staatshoofde of regering van die Beweging van Onverbonde Lande, oftewel na Vergadering van die Beweging van Onverbonde Lande genoem, is die belangrikste vergadering in die beweging en word elke paar jaar gehou.

Datum Gasheerland Gasheerstad
1ste 1–6 September 1961 Beweging Van Onverbonde Lande  Joego-Slawië Belgrado
2de 5–10 Oktober 1964 Beweging Van Onverbonde Lande  Verenigde Arabiese Republiek Kaïro
3de 8–10 September 1970 Beweging Van Onverbonde Lande  Zambië Lusaka
4de 5–9 September 1973 Beweging Van Onverbonde Lande  Algerië Algiers
5de 16–19 Augustus 1976 Beweging Van Onverbonde Lande  Sri Lanka Colombo
6de 3–9 September 1979 Beweging Van Onverbonde Lande  Kuba Havana
7de 7–12 Maart 1983 Beweging Van Onverbonde Lande  Indië Nieu-Delhi
8ste 1–6 September 1986 Beweging Van Onverbonde Lande  Zimbabwe Harare
9de 4–7 September 1989 Beweging Van Onverbonde Lande  Joego-Slawië Belgrado
10de 1–6 September 1992 Beweging Van Onverbonde Lande  Indonesië Jakarta
11de 18–20 Oktober 1995 Beweging Van Onverbonde Lande  Colombia Cartagena de Indias
12de 2–3 September 1998 Beweging Van Onverbonde Lande  Suid-Afrika Durban
13de 20–25 Februarie 2003 Beweging Van Onverbonde Lande  Maleisië Kuala Lumpur
14de 15–16 September 2006 Beweging Van Onverbonde Lande  Kuba Havana
15de 11–16 Julie 2009 Beweging Van Onverbonde Lande  Egipte Sharm El Sheikh
16de 26–31 Augustus 2012 Beweging Van Onverbonde Lande  Iran Teheran
17de 2015 Beweging Van Onverbonde Lande  Venezuela Caracas

Ander vergaderings (soos die Bali-vergadering vanaf 23 tot 27 Mei 2011) is gehou tussen die amptelike vergaderings. Die Beweging van Onverbonde Lande het sy 50ste verjaarsdag in Belgrado op 5-6 September 2011 gevier.

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Duitse Wiki vertaal.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Beweging Van Onverbonde Lande LidlandeBeweging Van Onverbonde Lande Voormalige lidlandeBeweging Van Onverbonde Lande VoorsittersBeweging Van Onverbonde Lande VergaderingsBeweging Van Onverbonde Lande VerwysingsBeweging Van Onverbonde Lande Eksterne skakelsBeweging Van Onverbonde Lande1961AfrikaAsiëBelgradoEerste ministerEgipteEngelsFransGamal Abdel NasserGhanaIndiëIndonesiëJawaharlal NehruJoego-SlawiëJosip Broz TitoKoue OorlogKwame NkrumahPortugeesPresidentSerwo-KroatiesSpaansStaatshoofSukarno

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkoueDiarreeLys van Suid-Afrikaanse skrywersHemelvaartsdagJan van RiebeeckManie LibbokNeerslagVerlede tydWaarheid-en-versoeningskommissieKolitisGeboorteLiefdeKwame NkrumahKonflik (proses)Tradisionele Afrika-medisyneVryheidsdagRacheltjie de BeerMuishondVolstruisEienaamSlag van Cuito CuanavaleLuiperdTransatlantiese slawehandelTelefoonSendelingposisieRob HersovBloeddrukBrongitisKunsmatige algemene intelligensieKlimaatveranderingPerdWeer (meteorologie)VleilandSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GedigSonnestelselDistrik SesNamibiëDrakensbergeChristiane JaccottetYstervarkCarike KeuzenkampStellenboschBorsKaartParkinson se siekteKangogrottePaarl GimnasiumEufemismeKunsmisBreingewasNoordwesWoestynNatuurrampMartin Luther King jr.NiersteenDuitsPeter SnydersBosluisSpelerposisies in rugbyWetenskaplike klassifikasiePoesKlavierProstaatklierSekondêre sektor van die ekonomieDepressie (gemoedstoestand)AkuutSeekoeiVlinderSteenkool in Suid-AfrikaCorioliskragDarwinismeToekoms van die AardeMaroela Media🡆 More