Bettysbaai

Bettysbaai is 'n vakansiedorp aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie strek ongeveer 12 km langs die kuslyn. Bettysbaai is vernoem na die dogter van Arthur Youlden wat saam met ander besigheidsmanne gedurende die 1930's die ontwikkeling van Bettysbaai begin het. Die R44 provinsiale pad gaan deur Bettysbaai.

Bettysbaai

Betty's Bay
Bettysbaai
Bettysbaai
Bettysbaai is in Wes-Kaap
Bettysbaai
Bettysbaai
Bettysbaai Bettysbaai se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°21′47″S 18°53′06″O / 34.36306°S 18.88500°O / -34.36306; 18.88500 18°53′06″O / 34.36306°S 18.88500°O / -34.36306; 18.88500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitOverstrand
Stigting1930
Oppervlak
 • Totaal20,99 km2 (8,10 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 380
 • Digtheid66/km2 (170/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense72.6%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense21.1%
 • Swart mense3.7%
 • Ander2.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 60.5%
 • Engels 36.5%
 • Ander 3.0%
Poskode (strate)
7141
Poskode (posbusse)
7141
Skakelkode028
Bettysbaai
Bettysbaai.

Sien ook

Bron

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

Verwysings

Tags:

Atlantiese OseaanR44 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DemokrasieSiembambaEngelsLabia (geslagsdele)EreksieKwaZulu-NatalGeslagBrasiliëMarsMenslike skeletVoedingInligtingSuid-Afrikaanse PolisiediensGewone drolpeerWiskundige terminologieJohan StemmetArmand AucampNic de JagerGrysstofApostoliese GeloofsbelydenisGeorgiëSkarlakenkoorsLys van Afrikaanse rolprenteDeon MeyerOntkiemingDemensieAkira ToriyamaNamakwalandSmall HandsOnderwys in Suid-AfrikaKarakteriseringTaalBynierFilosofieAardverwarmingGhanaRooibokSleurkragBasisinkomsteMoslemTolla van der MerweNederlandsAfrikaOrtopedieKinderregteEthiopiëCarike KeuzenkampKlein-KarooEkostelselLiefdeGeslagsorgaanUnited Democratic FrontMuggieEMeksikoGoudVoortrekkermonumentGroot TrekLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLys van Joodse feeste en herdenkingsWhitey BassonTongaanse nasionale rugbyspanAngina pectorisGrasfamilieKankerKalender🡆 More