Betlehem

Betlehem (Arabies: ‏بيت لحم‎, Bait Lahm; Hebreeus: בית לחם, Bet Lechem) is 'n stad in die Wesoewer van die Staat Palestina.

Die stad is geleë net suid van die Israeliese hoofstad Jerusalem en is veral bekend as die geboorteplek van Jesus van Nasaret. Gevolglik is die stad een van die belangrikste Christelike pelgrimstoorde ter wêreld. Betlehem het in 2014 'n bevolking van sowat 30 000 gehad.

Betlehem

بيت لحم‎
בית לחם
Stad
Kerk van die geboorte
Kerk van die geboorte
Betlehem is in die Palestynse grondgebiede
Betlehem
Betlehem
Koördinate: 31°42′11″N 35°11′44″O / 31.70306°N 35.19556°O / 31.70306; 35.19556 35°11′44″O / 31.70306°N 35.19556°O / 31.70306; 35.19556
LandVlag van Staat Palestina Staat Palestina
GebiedWesoewer
GoewermentBetlehem
Regering
 • BurgemeesterAnton Salman
Oppervlak
 • Totaal10,611 km2 (4,097 vk. myl)
Hoogte
775 m (2 543 ft)
Bevolking
 • Totaal30 176
Webwerfbethlehem-city.org

Tags:

ArabiesChristendomHebreeusIsraelJerusalemJesus van NasaretStaat PalestinaWesoewer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VaginaAdolf HitlerVerantwoordelikheidNiemetaalKonflik (proses)Tweede Nuwe JaarCarike KeuzenkampOranje-VrystaatVormEerste WêreldoorlogTaalBokmakierieWetenskaplike metode2001Lien se lankstaanskoeneAntisemitismeGianna MichaelsWaterbesoedelingPersentasieBTWHeuningSekondêre sektor van die ekonomieDroomHeuningbyEtniese groepEnsiklopedieMynbedryf van Suid-AfrikaHeidelberg, GautengNederlandsAboriginesShakaWolfDemokrasieKarooVlekvrye staalLuiperdNasiebouPuberteitBesoedelingRieldansBorskankerJohannesburgBrongitisPlastiekHoofkarakterLetterkundeKultuurTennisGroot Muur van ChinaJo BlackGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidHeupLieweheersbesieHoofpynPesachLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDiarreeWaterstofAnale kankerBatePussy RiotWaterpokkiesWerkersdagOlifantWolkUitwerking van klimaatsveranderingGasChris HaniNiersteenDialoog in fiksieGeskiedenis van Suid-AfrikaTolla van der MerweCorioliskragBoor (element)🡆 More