Betaverval

In kernfisika is betaverval (β-verval) 'n tipe radioaktiewe verval waar 'n betadeeltjie ('n elektron of positron) van 'n atoomkern vrygestel word.

Betaverval is 'n proses wat die optimale verhouding van protone en neutrone in 'n atoom veroorsaak.

Betaverval word bemiddel deur die swak krag. Daar is twee subtipes betaverval: beta minus en beta plus. Beta minus (β)-verval produseer 'n elektron, terwyl beta plus (β+)-verval die vrystelling van 'n positron veroorsaak; daar word dus daarna verwys as positronvrystelling.

'n Voorbeeld van elektronvrystelling (β-verval) word gewys wanneer koolstof-14 verval na stikstof-14:

'n Voorbeeld van positronvrystelling (β+-verval) word gewys met magnesium-23 wat na natrium-23 verval:

Sien ook

Tags:

AtoomElektronPositronRadio-aktiewe verval

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KonsonantVerantwoordelikheidHondUKhahlamba-DrakensbergparkHoofstadChristendomKoorsStadKoperMediese diagnoseCristiano RonaldoRekeningkundeElon MuskOutismeVerkleinwoordSwaelVaginaWolkDieregeluideRooikatRenaissanceBlourokkeGoudIdioomSwawelSwart menseLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaOrthopteraSuid-Afrikaanse GrensoorlogKlem-in-die-kaakThe CranberriesMeervoudGestremdheidMobutu Sese SekoWoordsoortKartografieKaapstadse waterkrisis 2015-2018MuishondToringBeaufortskaalMona LisaLuiperdAfrikaanse TaalmonumentKaapse VlakteLettergreepGasCheslin KolbeNapoleon BonaparteFiksieMisdaadOlimpiese SomerspeleKewerReënSonnestelselCleopatra VIIWright-broersDiatomiese molekuulKatoenStereotipeSoogdierKatPersoonlike voornaamwoordTafelbergJodeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AlliterasieRosa ParksMosambiekkanaalRassismeMangelontstekingWetenskaplike klassifikasieOnderwysSelfoonSeptimius AwardsFamilie (verwantskap)Borskanker🡆 More