Betanië

Betanië of Bethanië was ’n dorpie op die suidoostelike helling van die Olyfberg, enkele kilometers vanaf Jerusalem.

Talle van die belangrike gebeurtenisse in die Nuwe Testament het hier afgespeel.

Betanië
Die beweerde graf van Lasarus
Betanië
'n Kerk in Betanië.

Betanië is in die Bybel bekend as die die woonplek van Simon die melaatse en van Lasarus met sy susters, Maria en Martha. Jesus het ook hier oornag. Dit is verder die plek van die vervloekte vyeboom en volgens Lukas 24 die plek van die Hemelvaart van Jesus.

Skrifgedeeltes wat na die dorp verwys is Matteus 21:17, 26:6, Markus 11:11, Lukas 24:50 en Johannes 11:1 en 12:1.

Betanië word tradisioneel met die hedendaagse dorp al-Eizariya verbind, waar die beweerde graf van Lasarus ongeveer 1,5 myl (2,4 km) oos van Jerusalem geleë is. Dit die egter moontlik dat die antieke Betanië hoër op teen die Olyfberg, nader aan Betfage geleë was.

Verwysings

Eksterne skakels

35°15′40.77″O / 31.7714111°N 35.2613250°O / 31.7714111; 35.2613250

Tags:

JerusalemNuwe Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wynand du ToitHartaanvalDriehoekNedersettingOlimpiese SpeleSuiwelprodukLongPeach van PletzenVlagterminologieOorstromingTafelbergDrakensbergeSuid-Afrikaanse randKatSoutsuurGrondsoorteAardbewingVlag van Suid-AfrikaDesimale breukeKolonoskopieBysteekNatuurJavaScriptGeslagAfrikanersBaälSkaapMasturbasieVolhoubaarheidLys van Afrikaanse rolprenteEnsiklopedieSydneyOnse VaderKlinkerHefboomEkotoerismeReg tot ‘n gesonde omgewingPad na jou hartCovid-19-pandemieSuid-Afrika-WetVergelykings (taalkunde)JudaïsmeEugenetikaVervoerAfvalbestuurHortologieGoogleCarles PuigdemontGroot vyfGoudPresident van Suid-AfrikaSlag van BloedrivierWaterbesoedelingMane van GalileiLys van Nederlandse skildersLeierGemeenskapKultuurNicole StraussMieliestronkVaginaMangelWolkDomkragOopbroninhoudAnti-inflammatoriese middelMenslike seksuele gedragGemeenskapsorganisasieRenaissanceCristiano RonaldoVaginale kankerAngolese BurgeroorlogMangelontstekingGenadedoodMonoloog🡆 More