Betaverval

In kernfisika is betaverval (β-verval) 'n tipe radioaktiewe verval waar 'n betadeeltjie ('n elektron of positron) van 'n atoomkern vrygestel word.

Betaverval is 'n proses wat die optimale verhouding van protone en neutrone in 'n atoom veroorsaak.

Betaverval word bemiddel deur die swak krag. Daar is twee subtipes betaverval: beta minus en beta plus. Beta minus (β)-verval produseer 'n elektron, terwyl beta plus (β+)-verval die vrystelling van 'n positron veroorsaak; daar word dus daarna verwys as positronvrystelling.

'n Voorbeeld van elektronvrystelling (β-verval) word gewys wanneer koolstof-14 verval na stikstof-14:

'n Voorbeeld van positronvrystelling (β+-verval) word gewys met magnesium-23 wat na natrium-23 verval:

Sien ook

Tags:

AtoomElektronPositronRadio-aktiewe verval

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StaatstoelaeHibernasieHipoteseBetonLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandLys van Kaapstad se voorstedeGeskiedenis van AfrikaansTrevor NasserGeskiedenis van die BoererepubliekeIgtiologieSlag van Cuito CuanavaleMenstruasieKookpuntTaylor SwiftSkaakHenry MurrayBTWWortelVoorvoegselBlaarIngrid JonkerGrondwet van Suid-AfrikaAssonansieBergen-Belsen-konsentrasiekampKindermishandelingSkerpioenAdolessensieAnilingusWerkwoordNG gemeente JansenvilleUniegebouMolekuulDokterVratVerkoueSeekoeiGrondsoorteGeslagOnderwerp (taalkunde)DramaTradisionele literatuurIdioomApartheidDikdermISO 3166-2OntbossingMisdaadromanKorrupsieAntisemitismeSelfoonGevolge van aardverwarming op oseaneKoggelmanderSteve HofmeyrSpelerposisies in rugbyAardbewingSirkelAfrikaanse woordelys en spelreëlsRassisme in AfrikaKongo-krisisMenseregteSokkerSwart nasionalismeRutenium(III)chloriedErektiele disfunksieDeon MeyerAFrankrykGeestesgesondheidDepressie (gemoedstoestand)Wet op NaturellengrondHoutHomofoonEl (lengtemaat)Geboorte🡆 More