onse Vader

'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel.

Jongste opmerking: 14 jaar gelede deur RobotJcb in onderwerp Stukkende eksterne skakel

Miskien moet 'n artikel oor die Onse Vader eerder gaan oor die Onse Vader eerder as om dit net bloot aan te haal. Die geskiedenis en gebruike daarvan behoort heel interessant te wees. --Alias 11:50, 9 Mei 2006 (UTC)

Ian McCormack

  1. Is hierdie gedeelte werklik relevant tot die artikel? Hoort dit nie miskien eerder tuis op 'n artikel oor "near death experiences", of êrens anders nie? Ek het die "gebruike" in elk geval verander na "interessante brokkies" (kon nie aan iets beters dink nie). Die gebruik van die woord "Gebruike" het geïnsinueer dat mens die gebed kan bid en sodoende die dood kan vryspring. Anrie 08:44, 28 Junie 2007 (UTC)

Wysigings op 28 Junie

Ek het die artikel bietjie uitgebrei. Omdat ek die bybelverse self herformatteer het, was ek genoodsaak op die 1953 weergawe te vervang met die 1983 weergawe, aangesien dit die enigste een is waaroor ek beskikking het. Ek sal dit egter later terugvoeg, sodat daar kan sien hoe die gedig bly verander en ontwikkel. Ek sal ook nog voorbeelde van ander tale verwant aan Afrikaans wil byvoeg asook algemene inligting omtrent die oorsprong van die gebed in baie tale (d.m.v. sendeling wie se vertalings van die bybel baie keer die eerste keer was wat 'n spesifieke taal neergeskryf was), asook ander linguistieke brokkies.

Ek sal ook nog bietjie byvoeg aangaande die geskiedenis, ens. (Tydperk waarin die betrokke evangelies geskryf is, ens.). Anrie 09:54, 28 Junie 2007 (UTC)

Stukkende eksterne skakel

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!


The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [1]. --RobotJcb (kontak) 17:57, 12 September 2009 (UTC)

G Boshoff

Ek het die Onse Vader soos in die oorspronlike 1933 Afrikaanse bybel eerste uitgawe bygevoeg, Ek dink dit voeg waarde by die bladsy om die verskil tussen die Textus Receptus en die Alexandriese tekste te wys , maar ek dink dit is goed om die weergawe te wys soos dit die eerste keer in afrikaans uitgegee was.– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.6.68.159 (Bespreking • Bydraes) gelewer.

Terug na "Onse Vader"-bladsy.

Tags:

onse Vader Ian McCormackonse Vader Wysigings op 28 Junieonse Vader Stukkende eksterne skakelonse Vader G Boshoffonse Vaderen:Wikipedia:Village pump (technical)/Archive 205

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tolla van der MerweDistrik SesSkarlakenkoorsMikro-ekonomieOmtrek, oppervlakte en volumeRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MonopolyGrondbewerkingDroomLieweheersbesieWater (molekuul)BysteekAkademiaZoeloesSkoenlapperAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNederlandKanadaHibernasieWikimedia-stigtingGawes van die Heilige GeesJansenvilleKimberleyChloorSosiale ordeRassisme in AfrikaTsoenamiLionel PetersonEkonomieKookpuntIngenieursweseStellenboschSoogdierRobert SobukweGloeilampPeriodieke tabelLongontstekingOlimpiese SpeleVennootskapNeurenberg-verhoreWebwerf22 AprilNagmaalSteenkool in Suid-AfrikaPikkewynE-posDuitslandDie ontstaan van die dramaDuitse maselsDolfynKorrupsieVerenigde State van AmerikaPesachJacques LootsTaalfossielSomerSkildklierPropagandaSpreeuMetafoorLarry PageLys van Suid-Afrikaanse skrywersEtniese groepDoopEkologieVratKangaroeVars waterLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKaapstadWerkwoordArmoedeVerkoue🡆 More