Infeksie

Infeksie is wanneer 'n mikro-organisme 'n persoon se liggaam binnekom en dan vermenigvuldig (dit hoef nie noodwendig skadelik te wees nie).

As die organisme skade aanrig, en die normale funksie van die gasheer versteur, word dit 'n siekte genoem. In erge gevalle kan 'n infeksie tot die dood van die geïnfekteerde individu lei.

Infeksie
Klassifikasie en eksterne bronne
'n Malaria-spoor beweeg deur sy gasheer
'n Malaria-spoor beweeg deur sy gasheer
ICD-10 A00-B99
ICD-9 001-139
MeSH D003141
Infeksie Mediese waarskuwing

Die betrokke mikro-organisme wat iemand siek maak, word 'n patogeen (of siekteverwekker) genoem. As die patogeen nie deur die immuunstelsel herken en verwyder word nie, word daar van 'n besmetting eerder as 'n infeksie gepraat. 'n Infeksie het dikwels inflammasie tot gevolg. Soos die patogeen deur die liggaam versprei sal die liggaam teenliggaampies vervaardig. Ontleding van die teenliggaampies kan help om te bepaal met welke patogeen die liggaam geïnfekteer is.

Infeksies kan deur virusse, bakterieë, parasiete en swamme veroorsaak word. Hierdie vier soorte is vir die meeste aansteeklike siektes verantwoordelik. Daar is ook ander soorte. Malkoeisiekte word byvoorbeeld deur prione veroorsaak. Prione is 'n tipe virus wat basies uit abnormale klompe proteïene bestaan. Ons is nie eens seker of prione lewendig is nie, maar hulle tree net soos ander aansteeklike siektes op.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Mikro-organisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van die Verenigde State van AmerikaDikdermVulvaJuan Antonio VillacañasOligopolieMeervoudAdolf HitlerRobert SobukweInternetKontinentPussy RiotVryheid van spraakSeksposisieWaterpokkiesJazzMuishondGeprosesseerde kosWortelStilleweVerkleurmannetjieMassaKrieketOnderwerp (taalkunde)KaliumMonopolyE-posGoudSwangerskapEufemismeTelefoonMantisMenseregtedagRooibokKappie (skryfteken)Afro-AmerikanersPolisiePenisPapierMusieksimboleSeksueel oordraagbare infeksieDoelwitWerkersdagSeptimius AwardsNiersteenStaatstoelaeSowjetunieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaMeningsverskil oor aardverwarmingGoogle MapsSitrusAbstraksie (rekenaarwetenskap)Rob HersovVliegtuigAfkortingYslandAntoniemKunsmisTennisDierHondSuid-AfrikaOntdekking van goud in Suid-AfrikaArmoedeHolocaustLongontstekingKangogrottePrimêre sektor van die ekonomieHaasRumatoïede artritisProteïenHamburgerGeweldChristendomPseudowetenskapKlavierVersamelnaamVerenigde KoninkrykHandbal🡆 More